Colin Pillinger

Colin Trevor Pillinger, FRS, CBE, (/ˈpɪlɪndʒər/; * 9 Mei 1943, † 7 Mei 2014) was 'n Britse planetêre wetenskaplike.

Hy het as 'n professor by die Open University in Milton Keynes gewerk. Hy was die hoof ondersoeker vir die mislukte Britse Beagle 2 Mars Lander-projek en het ook aan 'n groep meteoriete vanaf Mars gewerk.

Colin Pillinger
Colin Pillinger
Colin Pillinger in Julie 2009

Gebore 9 Mei 1943
Kingswood, Gloucestershire, Engeland, Verenigde Koninkryk
Oorlede 7 Mei 2014 (op 70)
Cambridge, Engeland
Nasionaliteit Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Vakgebied Planetêre wetenskap
Instelling(s) Open University
Universiteit van Cambridge
Alma mater Universiteit van Swansea
Bekend vir mislukte Beagle 2 Mars Lander-projek
Ontleding van Apollo maan monsters

Pillinger is op 9 Mei 1943 in Kingswood in South Gloucestershire gebore. Hy was met Judith Mary Hunter getroud. Op 7 Mei 2014 is hy op 70-jarige ouderdom in Cambridge aan breinbloeding oorlede.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

194320147 Mei9 MeiFellow of the Royal SocietyMarsMilton Keynes

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ProstaatkankerPankreasWet op BevolkingsregistrasieVerkleinwoordEienaamSydneyStereotipeSelRooibokSonpaneelKorrupsieSoweto-opstandMassaSkildklierFilosofieKongo-krisisVratPoësieGordelroosOlifantRob HersovBiodiversiteitSenuweestelselTelwoordNarsismePrivaat maatskappyPlantluisWoordsoortLettergreepVolhoubaarheidAssonansieGeografie van Suid-AfrikaWorcesterHeupvervangingMensKarooTropiese sikloonMieliestronkVrystaatHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalPornografiese subgenresWaterTuberkuloseSeptimius AwardsNedersettingGemeenskapsorganisasieGevolge van aardverwarming op oseaneAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeGeestesteuringMona LisaKaartVlagterminologieBank (finansiële instelling)Noag se arkDroogteMiltCounter-Strike 2SublimasieStudievaardighedeMenslike skeletAfrikaanse WikipediaTydsoneWinterSuid-Afrikaanse Nasionale ParkePinksterKoppeltekenVoëlGeboorteDokterRepubliek die KongoSelfkonsepProteaNag van die lang messeNasiebouEllipsteken🡆 More