Coldstream

Coldstream is 'n klein nedersetting in die Oos-Kaap, Suid-Afrika in die Tsitsikamma streek.

Die nedersetting is net noord van die N2-nasionale pad, oos van die Bloukransrivierbrug en die R102-hoofpad gaan deur die nedersetting.

Coldstream
Nedersetting
Coldstream is in Oos-Kaap
Coldstream
Coldstream
Coldstream Coldstream se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 33°57′0″S 23°43′0″O / 33.95000°S 23.71667°O / -33.95000; 23.71667 23°43′0″O / 33.95000°S 23.71667°O / -33.95000; 23.71667
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistrikSarah Baartman
MunisipaliteitKou-Kamma
Oppervlak
 • Totaal2,53 km2 (0,98 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal1 657
 • Digtheid655/km2 (1 700/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense4.0%
 • Indiërs/Asiërs0.1%
 • Bruin mense62.1%
 • Swart mense33.0%
 • Ander0.7%
Taal (2011)
 • Afrikaans 72.4%
 • Xhosa 22.7%
 • Engels 2.9%
 • Ander 2.0%
Poskode (strate)
6311
Poskode (posbusse)
6311
Skakelkode042

In 1910 is 'n grafsteen hier uitgegrawe wat ongeveer 2000 jaar oud mag wees. Op die klip is 'n tekening van 'n kunstenaar wat 'n palet en 'n veer (vir 'n kwas) vashou. Die ontdekking het 'n groot beroering veroorsaak onder paleontoloë.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

BloukransrivierbrugN2NedersettingOos-KaapR102Suid-AfrikaTsitsikamma (streek)

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Gesonde dieetRobbeneilandBesoedelingPersoonlike voornaamwoordMynbouVerplegingMuilBrongitisModerniseringOudtshoornSuid-Afrikaanse ReserwebankSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureSuid-Afrikaanse PolisiediensLeeuNoordelike HalfrondVis640KommunismeKommaJoodse kalenderLStressorGautreinAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBTWAlgemene bestuur as sakefunksie in ondernemingsRothschild-bankfamilieMaagsweerSeksualiteitSkeletBruto binnelandse produkTegnologieOntkiemingTransatlantiese slawehandelMiddelmisbruikMenslike skeletPriemgetalMantisPoësieGeografie van Suid-AfrikaWapen van Suid-AfrikaHidroulikaWoordvormingBloukransrivierbrugLys van elemente volgens simboolMarco PoloStuifmeelOraniaSoogdierVerkragtingVerassingLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Organiese molekulesAfleiding (taalkunde)Eerste WêreldoorlogKetelSally EsterhuizenDuitslandHomoseksualiteitWalvisjag in Suid-AfrikaByvoeglike naamwoordPlae van EgipteEjakulasieOntwikkeling van die menslike liggaamLys van Islamitiese feeste en herdenkingsSonkragTelwoordWurmPrieskaLys van Suider-Afrikaanse soogdiereKoalaBuikpotigesBlaarDurbanSeksLood(IV)oksied🡆 More