Coenie Van Wyk

Coenie van Wyk (gebore in Bellville, 8 Januarie 1988) is ’n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat vir die Cheetahs in Superrugby op heelagter en losskakel speel en ook vir die Vrystaat Cheetahs in die Vodacombeker en Curriebeker.

Coenie van Wyk Rugbyportaal
Coenraad Van Wyk 2019c.jpg
Volle naam Coenraad George van Wyk
Bynaam Boom
Geboortedatum 8 Januarie 1988 (1988-01-08) (36 jaar oud)
Geboorteplek Bellville, Suid-Afrika
Lengte 1,84 m
Massa 85 kg
Skool Grey-kollege
Universiteit Universiteit van die Vrystaat
Beroep Professionele Rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Losskakel, Heelagter
Professionele / senior klubs
Jare Klub / span Weds (pte)
2008–09 Maties 7 (25)
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2009
2010
2011–14
2015
WP
Griekwas
Pumas
Vrystaat
5
3
72
3
(2)
(27)
(288)
(42)
korrek soos op 20 April 2015.
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap
Jare Klub / span Weds (pte)
2014
2015
Lions
Cheetahs
8
6
(5)
(10)
korrek soos op 17 Junie 2015.
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
2012
2013
SA Barbarians
SA Presidente XV
1
3
(0)
(0)

In 2013 is Van Wyk in die Suid-Afrikaanse Presidente XV ingesluit wat aan die 2013 IRR Tbilisibeker deelgeneem het. Die span het die toernooi gewen en was onoorwonne in hul drie wedstryde.

Van Wyk is in 2014 by die Lions se span ingesluit vir die 2014 Superrugbyseisoen en is gekies as plaasvervanger in die eerste wedstryd van die seisoen teen die Cheetahs; hy het egter nie speelkans gekry nie.

Hy het hom in 2015 hy die Vrystaatse Rugbyunie aangesluit.

Eksterne skakels

Verwysings

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

19888 JanuarieBellvilleCheetahs (Superrugbyspan)CurriebekerHeelagterLosskakelRugbyspelerSuid-AfrikaSuperrugbyVodacombekerVrystaat Cheetahs

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Groot vyfRooibloedselGroepsgebiedewetTropiese sikloonVoortrekkermonumentSkildklierHormoonsiekteIdioomHulpwerkwoordKasterolieAkuutDonkieTsoenamiPoësieKernoorlogAfrican National CongressBybelLidwoordWoestynHentaiKwikCheslin KolbeSkaakBrongitisSarah Rose KarrMarsDigvormGeskiedenis van Suid-AfrikaLetterlike en figuurlike taalgebruikKarooGeskiedenis (vakgebied)PerdVoorvoegselWoordsoortBeroerteKultuurWoordeboek van die Afrikaanse TaalVulkaanChirurgieKrokodilDuitslandSwart nasionalismeWerkloosheidMadison IvyDroogteJan-Willem BreureKersfeesSeeMenslike skeletOrthopteraKappie (skryfteken)JodeCyril RamaphosaJudaïsmeVerantwoordelikheidSteve HofmeyrLeesWêreldgeskiedenisStam (taalkunde)KlitorisIronieHoofpynGerda SteynHipoteseKlimaatsverandering in AfrikaRocco SiffrediJavaScriptXenofobieVerenigde KoninkrykIslamitiese StaatVryheidsdagVoegwoordEkologieVerbuigingViëtnamoorlogFamilie (verwantskap)🡆 More