Coenie De Villiers

Coenraad Grabe (Coenie) de Villiers (op 11 Oktober 1956 in Bloemfontein gebore) is ’n bekende Afrikaanse komponis en sanger.

Hy is as klassieke pianis opgelei, maar het ook 'n kwalifikasie in die mediawese verwerf.

Coenie de Villiers
Coenie De Villiers
Coenie de Villiers op verhoog in 2019
Agtergrondinligting
GeboortenaamCoenraad Grabe de Villiers
Gebore11 Oktober 1956 (1956-10-11) (67 jaar oud)
Bloemfontein, Suid-Afrika
Beroep(e)Sanger, musiekskywer, TV-aanbieder
InstrumenteStem, Klavier

De Villiers het in die 1980's en 1990's hoofsaaklik in Ciprus gewoon voordat hy na Suid-Afrika teruggekeer het. Hy was ook televisieaanbieder van Kwêla op KykNET.

Ateljeealbums

  • Skoppensboer (Mountain Records begin 2003 vrygestel)
  • Die Reisiger
  • Kruispaaie
  • Amper Alleen (Cyprus)
  • Hartland
  • Karoo Nagte (1990)
  • Liefdesversies
  • Ek Wens
  • Hooglied
  • Solo
  • Zen
  • Handgemaak (unplugged)(SAMA Award, Huisgenoot TEMPO Award)
  • Weerlig oor die See (2008)
  • Dekade (2009)
  • Hart van Glas (2011)
  • Emoji
  • Pure Coenie

Verwysings

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

Coenie De Villiers AteljeealbumsCoenie De Villiers VerwysingsCoenie De Villiers Sien ookCoenie De Villiers Eksterne skakelsCoenie De Villiers11 Oktober1956Bloemfontein

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Fanie ViljoenHerfsWiskundige terminologieGeskiedenis van AfrikaansLeonardo da VinciHeuningbyJakkalsDialoog in fiksieSpringbokkeYsterKongo-krisisWoestynAfrikaanse WikipediaElandréBreinVratPornhubPinksterWaterbesparing in Suid-AfrikaFamilie (verwantskap)PapegaaieWieg van die MensdomNasiebouDonkieVerlede tydEmo AdamsMusiekBevolkingsafnameRacheltjie de BeerKookpuntGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaWitrenosterAspoestertjieSkaapGewone breukeVrystaatLangste woordMiteGlasKunstenaarMassaRobert SobukweRassisme in AfrikaEkostelselEmosieOrale seksRuslandMikro-ekonomieRekenaarNasionale VrouedagLys van politieke partye in Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureLys van Suid-Afrikaanse musikanteLeeuDesimale breukeAborsie in Suid-AfrikaEkotoerismeNiersteenPriemgetalGeboorteTaalCarike KeuzenkampSelfoonTydTussenwerpselSuikersiekteAngssteuringWaterstofWikipediaWet op Bantoe-onderwysBysteekVleilandFiela se kindSeksuele opwekkingWeeluisLys van Suid-Afrikaanse digters🡆 More