Clive Rice

Clive Rice (*23 Julie 1949, Johannesburg, Transvaal – †28 Julie 2015, Kaapstad) was ’n Suid-Afrikaanse krieketspeler en voormalige kaptein van die nasionale span.

Hy was ’n veelsydige speler en het sy eersterangse krieketloopbaan afgesluit met ’n kolfgemiddeld van 40,95 en ’n boulgemiddeld van 22,49. Hy was van 1979 tot 1987 kaptein van Nottinghamshire se krieketspan.

Clive Rice
Clive Rice
Volle naam Clive Edward Butler Rice
Gebore (1949-07-23)23 Julie 1949
Johannesburg, Suid-Afrika
Gesterf 28 Julie 2015 (op 66)
Kaapstad, Suid-Afrika
Lengte 1.88 m
Kolfstyl Regshandig
Boulstyl Regterarm medium-vinnig
Rol Veelsydig, voormalige kaptein
Internasionale geskiedenis
Nasionale span Suid-Afrika
EDI debuut 10 November 1991 v Indië
Laaste EDI 14 November 1991 v Indië
EDI hempno. 7
Eersterangse spaninligting
Jaar(e) Span
1992/93–1993/94 Natal krieketspan
1971/71–1991/92 Transvaal
1988–1989 Skotland
1987 MCC
1975–1987 Nottinghamshire
Loopbaanstatistiek
Kompetisie EDI 1e rang Lys A
Wedstryde 3 482 479
Lopies aangeteken 26 26 331 13 474
Kolfgemiddeld 13,00 40,95 37,32
100s/50s 0/0 48/137 11/79
Hoogste telling 14 246 169
Aflewerings geboul 138 48 628 17 738
Paaltjies 2 930 517
Boulgemiddeld 57,00 22,49 22,63
5 paaltjies in 'n kolfbeurt 0 23 6
10 paaltjies in 'n wedstryd NVT 1 NVT
Beste boulontleding 1/46 7/62 6/18
Vangskote/Stonkings 0/- 401/- 175/-
Bron: CricketArchive, 28 Julie 2015

Sy loopbaan het parallel met Suid-Afrika se isolasie in internasionale sport saamgehang en sy internasionale ervaring is beperk tot die dae toe hy reeds verby sy beste was. Hy het in drie internasionale eendagwedstryde vir die Suid-Afrikaanse nasionale krieketspan gespeel na Suid-Afrika se terugkeer na internasionale sport. Hy is nie vir die eenmalige toets teen die Wes-Indiese Eilande en die 1992 Wêreldbeker gekies nie.

Rice is op 28 Julie 2015 oorlede nadat hy aan ’n kwaadaardige breingewas gely het.

Verwysings

Tags:

1949201523 Julie28 JulieJohannesburgKaapstadTransvaal

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DubbelpuntRekenaarGrondbesoedelingDiskriminasieDomkragIntensiewe vormMadison IvyKlimaatsverandering in Suid-AfrikaDierPoësieLetterlike en figuurlike taalgebruikSportJode in Suid-AfrikaUitwerking van klimaatsveranderingInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandOntbossingPlae van EgipteSnaarinstrumentSwartkwasmuishondSuid-Afrikaanse GrensoorlogVerenigde KoninkrykDemokrasieItaliëAssonansieOopbroninhoudKrampVlekvrye staalMieliestronkSkaakOutismeAntisemitismeWoordsoortMeningsverskil oor aardverwarmingInnes en Franna BenadéDermpoliepEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaTweede VryheidsoorlogInvloed van vigs op die ekonomieWerkloosheidWortelDemokratiese AlliansieKitaarOrtopedieMondRooikatKonjunktivitisKameelperdNatuurlike hulpbronVoornaamwoordEllipstekenSeksismeBevolkingOnomatopeeGawes van die Heilige GeesMangelSuid-AfrikaRelatiwiteitsteorieGeldLuiperdReënspinnekopTafelbergVolhoubaarheidDoelwitPuberteitGedigNeerslagGriepBrandmondsindroomSpinnekopSamestellingDomineeVervoerWaatlemoenMateriaalToestand van materieOogprobleme🡆 More