Cliffortia Longifolia: Plantspesie

Die kusrysbos (Cliffortia longifolia) is 'n struik of klein boompie wat tot die Rosaceae familie hoort.

Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom tussen Saldanhabaai en die Gouritsrivier voor. Die spesie het 'n voorkomsgebied van 4500 km² en is deel van die strandveld en fynbos-biome. Daar is nege subpopulasies bekend wat bedreig word deur ontwikkeling aan die kus en indringerplante.

Kusrysbos
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Rosales
Familie: Rosaceae
Genus: Cliffortia
Spesie:
C. longifolia
Binomiale naam
Cliffortia longifolia
(Eckl. & Zeyh.) Weim., (1933)

Die boom se FSA-nommer is 145.11.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TemperatuurFiela se kind (rolprent)FossielbrandstofMasturbasieVerlede tydGesonde dieetTaalAnette EngelbrechtVerenigde State van AmerikaFascismeSeeGreen PornoSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994EkostelselDieregeluideWaterkringloopHokkieJodeKappie (skryfteken)DermpoliepVigsSikloonCalviniaKraaiBlaarKoors16 AprilIndiëOogproblemeMangelontstekingKrugerwildtuinBevolkingsafnameBernice WestSwangerskapAfrikanerweerstandsbewegingZenobia KockIngrid JonkerNoord-KaapPoësieHormoonsiekteMikro-ekonomieVormPornhubLys van bekende Suid-AfrikanersSeksuele opwekkingWetenskaplike klassifikasieKonsentrasiekampAntjie KrogHindoeïsmeKasterolieReënvalbepalingSoogdierKlimaatsverandering in AfrikaLieweheersbesieWiki CommonsMenseregtedagPornografiese akteurJohannesburgWaterpokkiesGeskiedenis van Suid-AfrikaNasiebouPizzaRugbywêreldbeker 2023OmgewingsgesondheidWiskundige terminologieNazi-DuitslandChristendomSpierGasDrakensbergeEnkelvoudige sinOorstromingSomerSport🡆 More