Cliffortia Heterophylla: Plantspesie

Die Kogelbergrysbos (Cliffortia heterophylla) is 'n struik of klein boompie wat tot die Rosaceae familie hoort.

Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Kogelberg-natuurreservaat op suidelike hellings voor. Die spesie het 'n voorkomsgebied van kleiner as 200 km² en is deel van die fynbos-bioom.

Kogelbergrysbos
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Rosales
Familie: Rosaceae
Genus: Cliffortia
Spesie:
C. heterophylla
Binomiale naam
Cliffortia heterophylla
Weim., (1933)

Die boom se FSA-nommer is 145.9.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PlastiekSpringbokkeAngssteuringDawidAdolf HitlerSelfieProsaRutenium(III)chloriedHerpes simplexReddingskakeWaterMasturbasieMusiekRob HersovKokketielFiksieDolfynGianna MichaelsDiarreeEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaLys van Suid-Afrikaanse musikanteGraatjiemeerkatWoordsoortLieweheersbesieOseaanbesoedelingTwaalf Stamme van IsraelLikkewaanSuiwelprodukKorrupsieKrapSkilpadLBeesvleisWaterpokkiesMielieTennisPeriodieke tabelNamibiëOopbroninhoudNiersteenMenstruasieShakaKlawers (speelkaarte)MenseregteNemunasPêrelKlein vyf dierePaddaBynierBestaansboerderyElzette MaarschalkInligtingstegnologieHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalAardedagSwartwitpensJakkalsKunsmisSwartbewussynsbewegingOrgasmeBreinvliesontstekingHeks van HexrivierWinterIvan ZimmermannBeurtkragKragopwekkingTsoenamiPlaasjapieJan CombrinkBeeldspraakKolitisNicola HanekomDieretuinAnglo-BoereoorlogNederduitse Gereformeerde KerkRoossenekalSeksismeAborsie🡆 More