Cleveland, Ohio

Cleveland is die tweede grootse stad in die Amerikaanse deelstaat van Ohio.

Die Administratiewe setel van Cuyahoga County kan ook hier gevind word. Die stad is op die suidelike oewer van die Eriemeer geleë en is bekend as die tuiste van die Rock and Roll-heldesaal (Rock and Roll Hall of Fame).

Cleveland
Cleveland, Ohio
Vlag van Cleveland
Vlag
Bynaam: The Forest City, The Cleve, The New American City
Leuse: Progress & Prosperity
Ligging van Cleveland in Ohio
Ligging van Cleveland in Ohio
Ligging van Cleveland in Ohio
Cleveland, Ohio
Ligging van Ohio in die VSA
Land Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State van Amerika
Staat Ohio
Distrik Cuyahoga
Regering
 - Burgemeester
Frank G. Jackson (D)
Oppervlakte
 - Totaal 213,4 km² (82,4 myl²)
Bevolking (2000)
 - Totaal 478 403
 - Digtheid 2 380,9/km² (6 166,5/myl²)
Areakode(s) 216
Webwerf: www.city.cleveland.oh.us

Geskiedenis

Die eerste blanke persoon hier was generaal Moses Cleaveland wat in 1796 reeds hier besoek afgelê het. Hy het na 'n paar maande weer vertrek. Drie jaar later het Lorenzo Carter 'n permanente nedersetting hier gestig. Vir die volgende 15 jaar het die nedersetting nie veel gegroei nie. In 1818 het die eerste stoomskip op Eriemeer egter vanaf Buffalo die dorp bedien, wat groot ekonomiese groei tot gevolg gehad het. Die voltooiing van die Eriekanaal in 1825 het nog meer groei tot gevolg gehad.

In 1836 het die dorp stadstatus verkry. Die stad het in 2000 'n bevolking van 478 403 gehad.

Bron

  • Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 6, Bladsy 620.

Verwysings

Tags:

AmerikaanseCounty (Verenigde State)DeelstaatEriemeerOhio

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Weer (meteorologie)SlaapapneeRentePolisieAfrikaanse Hoër SeunskoolEpilepsieSamestellingNazi-saluutAsiëErnstige akute respiratoriese sindroom koronavirus 2BrongitisTarentaleNagapieOosters-Ortodokse KerkSeksualiteitSpelerposisies in rugbyLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameDassievoëlInligtingPersHomofoonPornografieHoofpynGrasfamilieLys van lande volgens bevolkingAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeEuropaZack du PlessisVoornaamwoordMarsSuid-AfrikaSiberiëSally EsterhuizenSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Eier (biologie)Auschwitz-konsentrasiekampDiepaartromboseVratLettergreepAleksei NawalniJacques LootsSigaretSlag van Cuito CuanavaleNatuurbewaringVersamelnaamDachshundDinosourusVrouAppel (sanger)Small HandsDeon MeyerReënspinnekopEthiopiëHennie MaasGeografie van Suid-AfrikaJohannesburgAntoniemDemi Lee MooreHoërskool NoordheuwelOlimpiese godeHeupvervangingErektiele disfunksieAfrikaanse WikipediaWortelkanaalEkologieAspergersindroomHartZuid-Afrikaansche RepubliekBreinAllergieGeslagsorgaan🡆 More