Claus Von Stauffenberg: Duitse weermagoffisier en aristokraat

Claus Philipp Maria Schenk, Graf von Stauffenberg (15 November 1907 - 21 Julie 1944) was 'n offisier in die Duitse leër gewees.

Hy was 'n 'Graf' gewees, dit wil sê 'n 'graaf' - welke 'n adellike oorerflike titel is. Hy het tydens die Tweede Wêreldoorlog aan die aanval op Pole, die Duitse inval in die Sowjetunie en die Tunisiese veldtog deelgeneem.

Claus Von Stauffenberg: Duitse weermagoffisier en aristokraat
Claus von Stauffenberg (links) saam met Albrecht Ritter Mertz von Quirnheim (regs) in 1944.

Stauffenberg was een van die voorste lede van die mislukte 20 Julie-komplot van 1944 om Adolf Hitler te vermoor en die Nazi-party uit die mag te verwyder. Saam met Henning von Tresckow en Hans Oster was hy een van die sentrale figure van die Duitse Weerstandsbeweging binne die Wehrmacht. As gevolg van sy betrokkenheid by die beweging was hy kort ná die mislukte poging, genaamd Operasie Walkure deur die Nazi's tereggestel.

Eksterne skakels

Tags:

15 November1907194421 JulieOperasie BarbarossaPoleTweede Wêreldoorlog

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Marga van RooyGeslagGerrie PretoriusNagmaalRenier van RooyenPesachLys van nedersettings in Suid-AfrikaVerkoueLiewe HeksieErnst Otto FischerIndonesiëAlfabetOnderwys in Suid-AfrikaGebande muishondLionel MessiKlem-in-die-kaakVolumeWayback MachineBaardskeerder-spinnekopGoogle TranslateBernice WestBelgiese gewesteOnderwysLys van bekende Suid-AfrikanersSigaretAmalia UysSlag van BloedrivierSuid-KoreaVingerseksSamsung GroepWikipediaMarita NapierTropiese sikloonAppendiksSwartbewussynsbewegingSeksualiteitEngelsAntarktikaPersoonlikheidVyfsterBarionThabo MbekiAardverwarmingHolocaustHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalJudaïsmeJohannes VermeerKrampSuid-Afrikaanse PolisiediensLiefdeAardbewingVerkleinwoordSwedeMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaFinlandKoppeltekenSkaakOnse VaderVlag van BangladesjOraniaVier temperamenteErica BoyerFiksieKinderregteJavaScriptSonsverduisteringChristeneOrale seks🡆 More