Clanwilliam-Sandvis

Die Clanwilliam-sandvis (Labeo seeberi) is 'n varswatervis wat voorkom in die Olifantsrivier-stelsel.

In Engels staan die vis bekend as die Clanwilliam sandfish.

Clanwilliam-sandvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
(Cuvier, 1817)
Spesie:
L. seeberi
Binomiale naam
Labeo seeberi
(Gilchrist & Thompson, 1911)

Voorkoms

Die vis het 'n lang, slanke lyf en is bedek met klein skubbe. Daar is een paar baarde om die mond. Die vis is olyf-grys met 'n goudkleurige skynsel en wit aan die onderkant. Die vis word tot 355 mm lank en die Suid-Afrikaanse hengelrekord is 0.269 kg.

Habitat

Die vis leef in die hoofstroom en groter sytakke; hulle verkies diep poele en diep gedeeltes van die rivier. Hulle voed op alge, detritus en klein ongewerweldes wat van rotse af gevreet word. Die vis word maklik waargeneem in die Olifantsrivier. Gedurende die lente en somer migreer hulle stroomop in skole om te broei.

Bewaringstatus

Die spesie is krities bedreigd en die bevolking het afgeneem weens damme wat die migrasietog tydens broeityd erg belemmer, watervloei wat verminder het en die impak van uitheemse spesies wat by Clanwilliam losgelaat is.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Clanwilliam-Sandvis VoorkomsClanwilliam-Sandvis HabitatClanwilliam-Sandvis BewaringstatusClanwilliam-Sandvis Sien ookClanwilliam-Sandvis BronClanwilliam-Sandvis Eksterne skakelClanwilliam-Sandvis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

JeugdagUKhahlamba-DrakensbergparkKoolhidraatGroepsgebiedewetKameelperdWeervoorspellingHidroëlektrisiteitInsekSeksuele penetrasieHibernasieGedigAfrikaanse woordelys en spelreëlsPlantluisGeldOligopolieRomanProteïenJakkalsMeervoudAlliterasieMasturbasieSeegolfAntoniemSamestellingJohannesburgJohannes MeintjesHondeklipbaaiGemeenskapMensDiskriminasieSokkerDiatomiese molekuulGeboorteHulpwerkwoordAfro-AmerikanersLandbouKommunikasieNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyHortologiePornografiese subgenresWithaaiPornografieE-posSpreeuAfrikaansDie Laaste Avondmaal (Leonardo)Direkte en Indirekte redeJo BlackTafelbergKaaps-Hollandse stylEkonomie van Suid-AfrikaApartheidOorstromingFilistyneLidwoordLys van Suid-Afrikaanse musikanteDemografie van Suid-AfrikaPeriodieke tabelMadison IvyPornhubErosietipesKrygkorNasionale PartyKnieKaapstadse waterkrisis 2015-2018LugbesoedelingThe CranberriesNasionalismeVarkInflasiePerdGeslagBeesGoogleMaan🡆 More