Clanwilliam-Klipbaber

Die Clanwilliam-klipbaber (Austroglanis gilli) is 'n varswatervis wat voorkom in die sytakke van die Olifantsrivierstelsel by Clanwilliam in die Wes-Kaap.

Dit word deur die IUBN geklassifiseer as 'n kwesbare spesie. In Engels staan die vis bekend as Clanwilliam rock catfish.

Clanwilliam-klipbaber
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. gilli
Binomiale naam
Austroglanis gilli
(Barnard, 1943)

Voorkoms

Die vis se dorsale en pektorale vinne is gepunt. Die vis is lank met 'n plat en breë kop. Daar is drie pare baarde om die mond. Die vis is gryserig tot gelerig bruin van kleur en word tot 164 mm lank.

Habitat

Die vis leef tussen rotse en klippe en onder banke in helder, vloeiende riviere. Hulle vreet insekte en ander ongewerweldes wat hulle op die bodem kry.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Clanwilliam-Klipbaber VoorkomsClanwilliam-Klipbaber HabitatClanwilliam-Klipbaber Sien ookClanwilliam-Klipbaber BronClanwilliam-Klipbaber VerwysingsClanwilliam-Klipbaber Eksterne skakelClanwilliam-Klipbaber

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ElektrodeDawidBysteekNetbalTamatieChristendomLimpopo (rivier)PerdebyeSlag van BloedrivierMierRob HersovKoue OorlogKunstenaarMaselsHolocaustWêreld- Ekonomiese ForumAntisemitismeSomerMielieRivierWerkwoordJansenvilleDoopBybelHamburgerSuikersiekteHoofletterGoogleMisdaadromanPersoonlikheidUitwerking van klimaatsveranderingAustraliëDemokratiese Republiek die KongoMaagJakkalsBrittany Ashton HolmesCovid-19-pandemieJSEGalblaasSeksposisieEjakulasieVenda (taal)FacebookGrondbesoedelingRefleksieVlag van Suid-AfrikaWisselkoersWilna SnymanInsekTienerSkildklierNedersettingSoweto-opstandDuitslandWoestynTydDie ontstaan van die dramaGewone breukeSonnetLeierSwart menseWikiquoteAdolessensieAarverkalkingXenofobie in Suid-AfrikaBosbokTamboraHernubare energieMangelontstekingGesonde dieetVaalrivierKunsmatige intelligensieStaalHemelvaartsdagNederlandsVerkragting🡆 More