Gestreepte Nuwejaarsvoël

Die Gestreepte nuwejaarsvoël (Oxylophus levaillantii) is 'n gelokaliseerde, algemene, intra-Afrika broeiende somertrekvoël na boomveld en savanne.

Die voël is 38 – 40 cm lank en 105 - 140 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Levaillant's Cuckoo.

Gestreepte nuwejaarsvoël
Gestreepte Nuwejaarsvoël
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. levaillantii
Binomiale naam
Clamator levaillantii
(Swainson, 1829)
Gestreepte Nuwejaarsvoël
Clamator levaillantii + Turdoide plebejus

Die voël is 'n broeiparasiet en gebruik die pylvlekkatlagter en ander katlagters as broeigashere.

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lionel MessiBorskankerAppelblaarRooiwaterNasiebouOogproblemeWit-DonderdagFritz HaberBrandmondsindroomSkoonma-se-tongDiarreeMensSeekoeiLys van kinderspeletjiesOnse VaderA.J. Applegate2024 Australiese Grand PrixIranLetterlike en figuurlike taalgebruikSemenByeboerderyDuitse maselsRooibokSusan CoetzerCecil John RhodesVoorhuidAntieke EgipteAfkappingstekenAnneli van RooyenBloeddrukOrgasmeGerrie PretoriusBlourokkeApostoliese GeloofsendingAkira ToriyamaBaltimoreBakterieRugbywêreldbeker 1991PinksterDepressie (gemoedstoestand)Lys van kleurePaarl GimnasiumInstagramAfrikaanse taalleerLetterkundeVarkDachshundArmand AucampEnsiklopediePolitieke partyWikisourceNAVOAngina pectorisEjakulasieSwedeProvinsies van Suid-AfrikaAdolf HitlerIerse nasionale rugbyspanEreksieCNiersteenAfrikaBruin huisslangLimfvatstelselSiembambaHondsdolheidAasblomKriekLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierDiepaartromboseWladimir PoetinBreinvliesontsteking🡆 More