Claire Johnston

Claire Johnston is 'n sangeres wat bekend is as die gesig en stem agter Mango Groove.

Claire Johnston
Claire Johnston
Agtergrondinligting
Gebore16 Desember 1967 (1967-12-16) (56 jaar oud)
Bishops Stortford, Hertfordshire, Verenigde Koninkryk
Beroep(e)Sangeres
AssosiasiesMango Groove

Lewensloop

Sy is in die Verenigde Koninkryk gebore, maar is vir die grootste deel van haar lewe 'n Suid-Afrikaanse burger. Johnston het op 10-jarige ouderdom vir die eerste keer as akteur, danser en sanger by die Johannesburgse produksie van die musiekblyspele Annie opgetree. Sy sluit tydens haar senior jaar op hoërskool by Mango Groove aan. Ten spyte van haar besige konsert-skedule voltooi sy haar graad in Engels, Filosofie, en Politiek aan die Universiteit van die Witwatersrand. Sy het al 'n konsert vir Belinda Carlisle geopen en saam met Freddie Mercury opgetree.

Johnston sing gereeld "Nkosi Sikelel' iAfrika" by internasionale rugbywedstryde as die Springbokke speel en was ook by Suid-Afrika se bod vir die Olimpiese Somerspele 2012 betrokke. Sy is getroud met mede Mango Groove-musikant John Leiden.

Sy tree tans saam met Mango Groove of saam met haar orkes "Claire Unplugged" op.

Albums

Johnston het twee solo-albums uitgereik. Die eerste, Fearless, was gedeeltelik by Petrus Gabriel se Real Wêreld Studios in die jaar 2000 opgeneem. Sy beskryf haar tweede album, Afrika Blue, as "a big band album including some old standards".

Verwysings

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

Claire Johnston LewensloopClaire Johnston AlbumsClaire Johnston VerwysingsClaire Johnston Sien ookClaire Johnston Eksterne skakelsClaire JohnstonMango Groove

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SeksismeErfenisdag (Suid-Afrika)BlomDermpoliepGriekwa-AfrikaansSendelingposisieParasitiese siektesMigrasie van voëlsKameelperdGesonde dieetAsiëGeldSeekatBosluisbytkoorsKappie (skryfteken)KatWolfRosa ParksVrouOnomatopeeGeelhoutDemokratiese AlliansieHoenderMaselsKoperFinansiële staatSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024BoontjieNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaSnaarinstrumentWet op Bantoe-onderwysSpreeuJavaScriptSatellietfotoDieregeluideRelatiwiteitsteorieCorioliskragRudi ClaaseKlem-in-die-kaakKrieketSonKasterolieRassismeKunsmatige algemene intelligensieSan Andreas-breukLeeudoringstad-spoorwegrampSeksSamestellende afleidingDuitslandPinksterNierKapitalismeJohannes MeintjesDemografie van Suid-AfrikaKoorsVarkgriepKasteel die Goeie HoopAnrich HerbstErektiele disfunksieMorfeemLys van politieke partye in Suid-AfrikaMigrasie van diereVoorvoegselLandbouBysteekLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Selfstandige naamwoordBiodiversiteitInfeksieSelfkonsepVormDesimale breukeBurgerregtePornografiese akteurMuskeljaatkatKatoen🡆 More