Citroën Ds3

Die Citroën DS3 is 'n superminimotor wat sedert 2009 deur die Franse motorvervaardiger Citroën gebou word.

Dit is amptelik in Januarie 2010 onthul, en is die eerste motor in die nuwe DS-reeks (uitgespreek Deèsse, wat "godin" in Frans beteken) van Citroën. Terwyl die DS-naam baie herinner aan die klassieke Citroën DS, dra die nuwe DS3 geen ooreenkoms met die ouer motor en sy onderdele nie, en ondervind ook geen van sy ingenieursprobleme nie.

Citroën Ds3   Citroën DS3
Citroën Ds3
Oorsig
Vervaardiger Citroën
Ook genoem DS 3
DS 3 Picasso (MPV-model)
Produksie 2009–2019
Montering Poissy, Frankryk
Ontwerper Mark Lloyd
Bakwerk en onderstel
Klas Superminimotor
Bakstyl 3-deur afslaankap
3-deur luikrug
5-deur MPV (DS 3 Picasso)
Uitleg Voorenjin, voorwieldryf
Spesifikasies
Enjin(s) 1.4 L I4 16-klep
1.6 L I4 16-klep
1.6 L THP 16-klep I4
1.6 L I4 HDI
Ratkas 5- of 6-gang handrat
4-gang outomaties
Lengte 3950 mm
Breedte 1710 mm
Hoogte 1460 mm
Plek in geskiedenis
Voorganger Citroën C2
Variante Citroën C3
Citroën C4 Cactus
Peugeot 208

Dit is beskikbaar in 3-deur afslaankap, 'n 3-deurluikrug en 'n 5-deur MPV (die DS 3 Picasso). Die inlynviersilinderenjinreeks sluit in 1.4 en 1.6-liter petrolenjins asook 'n 1.6-liter PSA HDi-dieselenjin.

Die Citroën DS3 is as die "Motor van die Jaar" aangewys deur Top Gear Magazine, en as die eerste supermini vierkeer namekaar deur die JD Power Satisfaction Survey UK en die tweede meesdoeltreffende supermini (Citroën DS3 1.6 e-HDi 115 Airdream: ware 63.0 mpg) deur What car ? naas die Citroën C3.

Verwysings

Eksterne skakels


Citroën Ds3  Citroën
In produksie: Berlingo • C1 • C3 • C4 • C4 Cactus • C5 • DS3 • DS 4 • DS 5 • C-Elysée • Jumpy • Jumper • C-Triomphe

Histories: Tipe A • C2 • 2CV • Acadiane • Ami 6 • Ami 8 • Ami Super • Axel • AX • BX • CX • C25 • C35 • Dyane • DS • ID • Evasion • GSA • H Van • LN • LNA • M35 • Rosalie • Saxo • SM • TUB • Visa • XM • Xantia • Xsara • ZX

Citroën-webwerf

Wysig hierdie sjabloon

Tags:

CitroënFrankrykFransSuperminimotor

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ArmoedeverligtingMasturbasieTandbederfKoedoeSonnestelselDierVolhoubare ontwikkelingPornografieLidwoordEugenetikaToekoms van die AardeImpakte van toerismeLiewe HeksieWhatsAppSeptimius AwardsFamilie (verwantskap)AkademiaVryheidsmanifesEngelandLys van kleureOrtopedieOorstromingVlagterminologieSlag van BloedrivierLettergreepKolonoskopieBestuiwingBelastingDomkragMangelKlereNag van die lang messeMenseregtedagOopbroninhoudEmosieLys van bekende Suid-AfrikanersSatellietfotoSprokieAnglisismeAgtervoegselBybelJode in Suid-AfrikaEngelsViëtnamoorlogGasLApartheidKoue OorlogVars waterKunsmatige algemene intelligensieGenadedoodTrekarbeidGeelsugSpringbokStokely CarmichaelLys van myne in Suid-AfrikaEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaStereotipeBatePrivaat maatskappyDramaNederlandInnes en Franna BenadéSeksposisieEreksieSublimasieOos-KaapBek-en-klouseerRenteGenitale vratReg tot ‘n gesonde omgewingEienaamCheslin KolbeBorskankerHannes van WykRooibok🡆 More