Citroën C3

Die Citroën C3 is 'n superminimotor wat sedert 2002 deur Citroën vervaardig word.

Dit vervang die Citroën Saxo in die modelreeks en is tans in sy tweede geslag. Dit word in 'n vyfdeur luikrugbakstyl geproduseer, met die eerste geslag ook in 'n tweedeur omskepbare weergawe gebou, genaamd die C3 Pluriel. 'n Driedeurluikrug met 'n soortgelyke ontwerp is in die tweede geslag bemark as 'n premiemodel, beskikbaar as die DS3.

Citroën C3    Citroën C3
Citroën C3
Oorsig
Vervaardiger Citroën
Produksie 2002–huidig
Bakwerk en onderstel
Klas Superminimotor
Uitleg Voorenjin, voorwieldryf
Plek in geskiedenis
Voorganger Citroën Saxo
Tweede geslag
Citroën C3
Oorsig
Produksie 2009–huidig
Montering Poissy, Frankryk
Madrid, Spanje
Trnava, Slowakye
Porto Real, Brasilië
Bakwerk en onderstel
Bakstyl 5-deur luikrug
Platform PSA PF1 platform
Spesifikasies
Enjin(s) 1.1 L I4 (petrol)
1.4 L I4 (petrol)
1.6 L I4 (petrol)
1.4 L I4 (diesel)
1.6 L I4 (diesel)
Ratkas 5- of 6-gang handrat
4-gang outomaties
Lengte 3941 mm
Breedte 1728 mm
Hoogte 1510 mm
Massa 948 – 1065 kg
Asafstand 2466 mm
Plek in geskiedenis
Variante Citroën C3 Picasso
Citroën C3 Aircross
Citroën DS3
Citroën C4 Cactus
Peugeot 207

'n Mini MPV-weergawe van die C3 is in Julie 2008 aangekondig, die C3 Picasso, en onthul by die 2008 Parys Motorskou. In Suid-Amerika is 'n mini SNV weergawe, die C3 Aircross, net plaaslik geproduseer en bemark.

In 2014 is die Citroën C3 bekroon as die mees doeltreffende klein motor, saam met die premiemotor, Citroën DS3.

Verwysings

Eksterne skakels


Citroën C3  Citroën
In produksie: Berlingo • C1 • C3 • C4 • C4 Cactus • C5 • DS3 • DS 4 • DS 5 • C-Elysée • Jumpy • Jumper • C-Triomphe

Histories: Tipe A • C2 • 2CV • Acadiane • Ami 6 • Ami 8 • Ami Super • Axel • AX • BX • CX • C25 • C35 • Dyane • DS • ID • Evasion • GSA • H Van • LN • LNA • M35 • Rosalie • Saxo • SM • TUB • Visa • XM • Xantia • Xsara • ZX

Citroën-webwerf

Wysig hierdie sjabloon

Tags:

CitroënCitroën DS3Superminimotor

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PriemgetalFopnuusVaginaSomerLewerWikipediaRuslandNeologismeGianna MichaelsJakobVerantwoordelikheidRieldansJanie du PlessisHeupvervangingSirkusBobby AngelKalsiumEwenaarSwartwitpensPubiese hareLong2024 Chinese Grand PrixTaalGeografie van Suid-AfrikaGlobaliseringGroot TrekApartheidRandall WicombSatellietfotoGreen PornoSowjetunieKindersiektesOnomatopeeBernice WestJaarNatuurlike hulpbronGawes van die Heilige GeesNylrivier (Suid-Afrika)Tradisionele literatuurTurksvyIngenieursweseKaapstadLikkewaanRooikatNeurenberg-verhoreLieweheersbesieSeksuele penetrasieHulpwerkwoordBrugNoordwesWalt DisneyPretoriaIranKaren MeiringWerkersdagOnse VaderRudi ClaaseGeslagAkroniemAardbewingRobbie WesselsVrouHennie MaasKunstenaarGNU/FDL-lisensieDonderstormGeelsugKlavierLandbou in Suid-AfrikaSiya KolisiRob HersovVoorvoegselPomeloTelefoonSharpeville-slagting🡆 More