Grysrugtinktinkie

Die Grysrugtinktinkie (Cisticola subruficapilla) is 'n amper-endemiese algemene standvoël in laaglandfynbos, Karoobossieveld en dorre, grasryke heuwelhange en verkies droër habitats as die Huiltinktinkie.

Die afgesonderde bevolking in Noordwes-Namibië is minder algemeen en kan moontlik 'n afsonderlike spesie wees. Die voël is 12 cm groot en weeg 10 – 12 gram. In Engels staan die voël bekend as die Grey-backed Cisticola.

Grysrugtinktinkie
Grysrugtinktinkie
Grysrugtinktinkie in die Namakwa Nasionale Park, Noord-Kaap, Suid-Afrika
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Cisticola
Spesie:
C. subruficapilla
Binomiale naam
Cisticola subruficapilla
(Smith, 1843)
Sinonieme

Cisticola subruficapillus

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Oos-KaapDemi Lee MooreStaalVerbondsarkLys van kinderspeletjiesLidwoordFinansiële staatHibernasieBernice WestWorcesterAfrikaanse woordelys en spelreëlsSonnestelselRegeringBurgerregteSendelingposisieMaagMiljardAfrikaanse WikipediaNiersteenSeevlakstygingSleutel (musiek)VaginaTuisbladGips1913Bek-en-klouseerMassaOnderhandelinge om apartheid te beëindigVulkaanDemokrasieBysteekAntoniemGeweldVryheidsdagVerlede tydEreksieIngenieursweseWet op NaturellengrondOmgewingsbeheerSuurstofMalariaSuid-AfrikaRomanWeervoorspellingYsterKoolstofdioksiedPussy RiotKnieRacheltjie de BeerNasionalismeAsemhalingVars waterGroot TrekMuishondAtmosfeerLeah van NiekerkProteaEkonomieReënProstaatkankerSpelerposisies in rugbyAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidSoweto-opstandLeeuKrokodilSneeuMangelontstekingNazi-DuitslandImmunologieSprokiePenisKrampSeekatZack du PlessisVervoerLys van myne in Suid-Afrika🡆 More