Bruinslangarend

Die bruinslangarend (Circaetus cinereus) is 'n arend en roofvoël.

Die voël kom in die noorde van Suid-Afrika, Zimbabwe en die ooste van Botswana voor. In Engels staan die bekend as die Brown Snake-eagle.

Bruinslangarend
Bruinslangarend
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Circaetinae
Genus:
Circaetus
Spesie:
C. cinereus
Binomiale naam
Circaetus cinereus

Identifikasie

Die voël word 70 tot 75 cm lank, weeg 1.6 tot 2.4 kg en het 'n vlerkspan van 1.6m. Dit is 'n groot arend, is effe donkerbruin met geel oë en daar is skerp, afgetekende dwarsstrepe oor die stert en die bene is liggrys en ongeveer. Die arend kan met die swartborsslangarend verwar word en sootrgelyk meer soos die berghaan. Die geslagte lyk eenders. Die jong voël lyk amper soos die volwassenes maar het ligte rande aan die rug- en vlekdekvere wat hom effens geskub laat lyk.

Sien ook

Bron

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Google MapsPaarl GimnasiumBernice WestTydSuiwelprodukVolksrepubliek ChinaOorlog in Soedan (sedert 2023)WitbloedselWikipediaKlein vyf diereSuid-KoreaEkologiePersBasisinkomsteSinoniemAngina pectorisSuurstofKonjunktivitisPalmsondagKlein-KarooInfeksieJudaïsmeKoekie (rekenaarwetenskap)Amalia UysRugbywêreldbeker 2023DundermSonsverduisteringKrokus Stadsaal-aanvalMolotofbomGrasfamilieKaapstadOrtopedieWes-KaapPeniskankerOpgestopte speelgoedIerse nasionale rugbyspanGeografie van Suid-AfrikaBrongitisSaharaAndré SchwartzSeksposisieKnopiespinnekopDuitsFamilie (verwantskap)Depressie (gemoedstoestand)BysteekMielieAfrikaansEngelsRugbywêreldbeker 1987OekraïneMangelontstekingMarie PentzWikiquoteTandbederfSuid-Afrikaanse PolisiediensKoningNelson MandelaNederlandsAfrikaanse taalleerVolhoubaarheidOnderwys in Suid-AfrikaPornografieMenslike penisgrootteBreinPapegaaieSpookvoëlEmily HobhouseHomofoonFinlandGeurmiddel🡆 More