Miombo-Rooibandsuikerbekkie

Die Miombo-rooibandsuikerbekkie is 'n algemene standvoël in Suidelike-Afrika.

Miombo-rooibandsuikerbekkie
Miombo-Rooibandsuikerbekkie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Nectariniidae
Genus: Cinnyris
Spesie:
C. manoensis
Binomiale naam
Cinnyris manoensis
Reichenow, 1907

Identifikasie

13 cm. Helder glansgroen kop en bo-rug, met 'n blou streep onder groen gedeelte gevolg deur 'n klein helder glansrooi bors and onderkant. Die res van die onderkant is bruin-grys met bruin vlerke. Hierdie spesie is maklik verwisselbaar met die kleinrooibandsuikerbekkie maar die gebiede waar hulle voorkom verskil. Die vroulike suikerbekkie het 'n grys-bruin bokant en grys-geel onderkant.

Habitat

Fynbos, immergroen bos en rande van woude.

Verspreiding

Kom voor in die meeste van Zimbabwe.

Geluid

'n Skerp Tjee-tjee geluid.

Ander name

  • Engels: Miombo Double-collared sunbird of Eastern miombo sunbird
  • Wetenskaplike naam: Cinnyris manoensis

Sien ook

Verwysings

Tags:

Miombo-Rooibandsuikerbekkie IdentifikasieMiombo-Rooibandsuikerbekkie HabitatMiombo-Rooibandsuikerbekkie VerspreidingMiombo-Rooibandsuikerbekkie GeluidMiombo-Rooibandsuikerbekkie Ander nameMiombo-Rooibandsuikerbekkie Sien ookMiombo-Rooibandsuikerbekkie VerwysingsMiombo-Rooibandsuikerbekkie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HomofoonJohan StemmetCDoopVratSonNederlandBarionEpilepsieSuid-AfrikaModernismeMolotofbomSkrikkeljaarOopbroninhoudCarles PuigdemontSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureCecil John RhodesMenslike penisgrootteJohannes VermeerApartheidKoekie (rekenaarwetenskap)Koreaanse nasionale rugbyspanSleurkragOntsteking (geneeskunde)Boet TroskieAkkedisPampoentjiesRooibokMaagsweerLionel MessiTongOos-KaapAbstraksie (rekenaarwetenskap)Lily CarterPaasfeesTierboskatHemelvaartsdagEuropese Suidelike SterrewagKnopiespinnekopHeupSkaakBaarmoederWikisourceEkonomie van Suid-AfrikaMuggieFiksieVerkleurmannetjieInligtingLys van kleureKuberkrakerGeografie van Suid-AfrikaKadmiumBrasiliëDanie du ToitAnette EngelbrechtJavaScriptEmfiseemKrampVaginale kankerAkuutRina HugoLys van kinderspeletjiesVulvaWortelkanaalKoos du PlessisSeksuele stimulasieMusieksimboleChristo WiesePornhubEkonomieGeurmiddelLys van veltoestande🡆 More