Purperbandsuikerbekkie

Die purperbandsuikerbekkie (Cinnyris bifasciatus) is 'n algemene standvoël in boomveld, vogtige savanne en kusstruike.

Die voël is 10 cm groot en weeg 6 - 9 gram. In Engels staan die voël bekend as die Purple-banded sunbird.

Purperbandsuikerbekkie
Purperbandsuikerbekkie
Mannetjie by die Ngwenya-oord, Mpumalanga, Suid-Afrika
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. bifasciatus
Binomiale naam
Cinnyris bifasciatus
(Shaw, 1812)
Sinonieme

Nectarinia bifasciata

Sien ook

Verwysings

Bron

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BosluisGenitale vratBrendan PeyperSeekoeiSoortnaamGordelroosSteenkool in Suid-AfrikaDemokratiese Republiek die KongoSoogdierDarwinismeSeptimius AwardsLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaWiskundige terminologieRassismeHartKunsYslandAnneli van RooyenTandbederfSomerRugbySebraKommunikasieVoorvoegselByKaapstadWetenskaplike klassifikasieRymLewerAppelNederlandVersoeningsdagDuitse maselsMiltNeerslagChris HaniMartin Luther King jr.ReënvalbepalingHernubare energieDricus du PlessisVormRuslandSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994YsterSeksposisieGalblaasMonopolyDesimale breukeWolkMantisEreksieRumatoïede artritisKrieketEtniese groepKostuumsEeuMolekuulLys van Afrikaanse skrywersLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaYouTubeVratSlaginstrumentMynbouSkooluniformE-posKartografieDrakensbergeKletsrymUitwerking van klimaatsveranderingGewone breukeVoorsetselMagneetNeonAngssteuringWikiquote🡆 More