Grootrooibandsuikerbekkie

Die grootrooibandsuikerbekkie (Cinnyris afer; sinoniem Nectarinia afra) is 'n algemene standvoël in Suid-Afrika.

In Engels staan dit as die greater double-collared sunbird bekend.

Grootrooibandsuikerbekkie
Grootrooibandsuikerbekkie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. afer
Binomiale naam
Cinnyris afer
(Linnaeus, 1766)
Grootrooibandsuikerbekkie
verspreiding
     standvoël     sporadies aanwesig

Identifikasie

Grootrooibandsuikerbekkie 
'n Grootrooibandsuikerbekkie

Die voëls is 14 cm lank. Hulle het 'n helder glansgroen kop en bo-rug, met 'n blou streep onder groen gedeelte gevolg deur 'n groot helder glansrooi bors aan die onderkant. Die res van die onderkant is bruingrys met bruin vlerke. Hierdie spesie is groter as die kleinrooibandsuikerbekkie, het 'n langer snawel en groter rooi band op die bors. Die vroulike suikerbekkie het 'n grysbruin bokant en grysgeel onderkant.

Habitat

Fynbos, immergroen bos en woudrande.

Verspreiding

Die voël kom voor in die kusgebiede van Suid-Afrika vanaf Kaapstad tot aan die suidkus en verder noord langs die Drakensberge tot in die noorde van die land.

Geluid

'n Skerp Tjoet-tjoet-tjoet geluid.

Subspesies

Daar is twee subspesies:

  • C. a. saliens: in oostelike Suid-Afrika.
  • C. a. afer: in suidelike Suid-Afrika.

Sien ook

Verwysings

Tags:

Grootrooibandsuikerbekkie IdentifikasieGrootrooibandsuikerbekkie HabitatGrootrooibandsuikerbekkie VerspreidingGrootrooibandsuikerbekkie GeluidGrootrooibandsuikerbekkie SubspesiesGrootrooibandsuikerbekkie Sien ookGrootrooibandsuikerbekkie VerwysingsGrootrooibandsuikerbekkie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

EmfiseemSkoenlapperVoedingKindermishandelingCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaTropiese sikloonGriepAkwariumWitbloedselWikiAfrikaWoordsoortErfenisDolfynGeldBosluisSuid-Afrikaanse GrensoorlogLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)EkostelselEeuDie ontstaan van die dramaMiddelmisbruikSkerpioenWeervoorspellingLyfstraf in skoleAborsie in Suid-AfrikaOorstromingNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyKoerantKunstenaarDirekte en Indirekte redeWaarheid-en-versoeningskommissieSteve BikoTsoenamiKlein-KarooReg tot ‘n gesonde omgewingHernubare energieKriekLandbou in Suid-AfrikaLangste woordPinksterLys van Suid-Afrikaanse digtersKweekhuisgasKrokodilHarry PotterHelpmekaar-kollegeMiltEreksieAfrikaanse TaalmonumentDuitslandGloeilampRieldansDialoog in fiksieYstertydperkRekenaarDroomLeesArthur GrumiauxGroot vyfJansenvilleSkaapJohannes MeintjesAfrikaanse WikipediaWolkWerkloosheidDonkieFacebookAlkoholismeHaelKangaroeKunsmisGoogle MapsRomanReënvalbepalingVoortrekkersSwangerskap🡆 More