Kanferboom

Die kanferboom (Cinnamomum camphora) is 'n boom wat in Suid-Afrika genaturaliseer geraak het.

Kanferboom
Kanferboom
'n Ou kanferboom in Japan (geskatte ouderdom: ouer as 1 000 jaar)
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Magnoliids
Orde: Laurales
Familie: Lauraceae
Genus: Cinnamomum
Spesie:
C. camphora
Binomiale naam
Cinnamomum camphora
(L.) J.Presl.

Cinnamomum camphora is afkomstig van China suid van die Yangtzerivier, Taiwan, suidelike Japan, Korea en Viëtnam, maar is ook in baie lande gevestig. In Suid-Afrika word die boom aangetref vanaf Port St. Johns, langs die Wildekus, tot in Mpumalanga.

Status

Hierdie boom is 'n indringerplant in KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga, Oos-Kaap en die Wes-Kaap. Nasionale Erfenisbome, Nasionale Monumentbome en Kampioenbome, soos dié by Vergelegen-wynlandgoed en by die Cellars-Hohenort Hotel in Constantia, word egter in terme van die Wet op Nasionale Erfenishulpbronne (25/1999) en die Nasionale Bosbouwet van 1998 van indringerstatus vrygestel.

Identifikasie

Die kanferboom is 'n groot immergroen boom wat 20–30 m hoog kan groei. Die blare het 'n blink, wasagtige voorkoms en ruik na kanfer indien gekneus word. In die lente dra die boom heldergroen blare met massas klein wit blommetjies. Dit produseer swart trosse bessie-agtige vrugte van ongeveer 10 mm in diameter. Die boom het 'n vaal, growwe bas.

Fotogalery

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakels

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Kanferboom StatusKanferboom IdentifikasieKanferboom FotogaleryKanferboom Sien ookKanferboom BronKanferboom VerwysingsKanferboom Eksterne skakelsKanferboom

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

JodeInfeksieAnrich HerbstTegnologieSkilpadAfrikanersErdwurmErfenisdag (Suid-Afrika)HemelBesemKlimaatsverandering in AfrikaKriekLabia (geslagsdele)DieretuinNasionale VrouedagIngenieursweseBrandmondsindroomSonja HerholdtSuid-Afrikaanse MenseregtekommissiePêrelArmoedeverligtingSteenkool in Suid-AfrikaDataverwerkingMaagMaagdelikheidOu Apostoliese KerkKorrupsieRugbyOntbossingSkoolPolisieKobus LombardKlein-KarooLys van Suider-Afrikaanse soogdiereNederlandsFranklin D. RooseveltSpysverteringstelselJan van RiebeeckBloedingJudaïsmeIgtiologiePriemgetalKoolhidraatProsaKlem-in-die-kaakChemiese verbindingMagnetismeKarooKoggelmanderDemi Lee MooreAllan BoesakLys van konsentrasiekampe in Nazi-DuitslandBloedvergiftigingVrymesselarySebraHarry PotterSteve BikoSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994MynbouMiltLys van bekende Suid-AfrikanersKliniese depressieMiddelmisbruikBeurtkragKlimaatsverandering in Suid-AfrikaVars waterLys van Suid-Afrikaanse skrywersBloeddrukNommertekenHartversakingMierRob HersovXenofobie🡆 More