Cinii

CiNii (IFA: 'saɪniː) is ’n bibliografiese databasisdiens vir materiaal in Japannese akademiese biblioteke, veral werk in Japannees en Engels wat in Japan gepubliseer is.

Die databasis is in April 2005 gestig en word onderhou deur die Nasionale Inligtingsinstituut. Die diens soek in die databasisse van die elektroniese biblioteekdiens NII self en in die Aanhalingsdatabasis vir Japannese Publikasies (CJP)], sowel as ander biblioteke en organisasies.

Die databasis bevat meer as 15 miljoen artikels uit meer as 3 600 publikasies.

Verwysings

Tags:

BiblioteekDatabasisEngelsIFAJapanJapannees

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Pubiese hareGroot vyfVroueregteKaaps-Hollandse stylSharpeville-slagtingYstertydperkKatSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureThe CranberriesHartaanvalVioolDierSelakantSkaapKommunismeBelastingTrekarbeidPriemgetalWelwitschiaFiksieKatoenAarde se atmosfeerAtoomSeptimius AwardsWoordeboek van die Afrikaanse TaalWynand du ToitSwart nasionalismeNiemetaalFabelVoëlVoortrekkermonumentPrivaat maatskappyAsemhalingTelwoordNetbalBreinChemiese verbindingVloeistofDemi Lee MooreOu Apostoliese KerkRekeningkundeSkisofrenieWaterpokkiesWerkloosheidJak de PriesterLeah van NiekerkRobbeneilandReg tot ‘n gesonde omgewingJaarErfenisdag (Suid-Afrika)EllipstekenFrederik Willem de KlerkFinale OplossingBoelieryGeloftedagSwawelGroepsgebiedewetVerkragtingKasteel die Goeie HoopRuslandCovid-19-pandemieWes-KaapWoordeboekPersoonlike voornaamwoordLys van kinderspeletjiesFacebookSkrywerPretoriaApartheidOutismeBank (finansiële instelling)ProteïenCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaSwangerskapNierGoudkus (streek)🡆 More