Chuck Norris: Amerikaanse akteur

Carlos Ray (Chuck) Norris is 'n Amerikaanse akteur en vegkunstenaar.

Hy is veral bekend onder televisiekykers vir sy rol in die reeks Walker, Texas Ranger, wat gestrek het van 1993 tot 2001. Hy het ook die rol van veldwagter Cordell Walker vertolk in die rolprent Walker Texas Ranger 3: Deadly Reunion en in vier episodes van die televisiereeks Sons of Thunder. Norris is ook bekend vir sy rolle in drie Missing in Action-films, twee The Delta Force-films en rolprente soos Lone Wolf McQuade en Code of Silence. Op die internet het Norris kultusstatus verwerf weens die verskeie Chuck Norris-grappies wat munt slaan uit sy heldrolle.

Chuck Norris
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Chuck Norris in 2015

Geboortenaam Carlos Ray Norris
Geboorte 10 Maart 1940 (1940-03-10) (84 jaar oud)
Ryan, Oklahoma, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 5
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1968–nou
Webwerf chucknorris.com
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

Rolprente

  • 1972: The Way of the Dragon
  • 1974: Huang mian lao hu
  • 1977: Breaker! Breaker!
  • 1978: Good Guys Wear Black
  • 1979: A Force of One
  • 1980: The Octagon
  • 1981: An Eye for an Eye
  • 1982: Forced Vengeance
  • 1982: Silent Rage
  • 1983: Lone Wolf McQuade
  • 1984: Missing in Action
  • 1985: Invasion U.S.A.
  • 1985: Code of Silence
  • 1985: Missing in Action 2: The Beginning
  • 1986: The Delta Force
  • 1986: Firewalker
  • 1988: Braddock: Missing in Action III
  • 1988: Hero and the Terror
  • 1990: Delta Force 2: The Colombian Connection
  • 1991: The Hitman
  • 1992: Sidekicks
  • 1994: Hellbound
  • 1994: Walker Texas Ranger 3: Deadly Reunion
  • 1995: Top Dog
  • 1996: Forest Warrior
  • 2000: Fist to Fist
  • 2005: The Cutter
  • 2012: The Expendables 2
  • 2014: The Go-Go Boys: The Inside Story of Cannon Films
  • 2018: Dragon to Dragon

Televisiereekse

  • 1967: Enjoy Yourself Tonight
  • 1986: Chuck Norris: Karate Kommandos
  • 1992: Cinturón negro
  • 1993: Walker, Texas Ranger
  • 1999: Sons of Thunder
  • 2006: The Live Desk

Televisierolprente

  • 1987: The Ultimate Stuntman: A Tribute to Dar Robinson
  • 1996: Walker: Behind the Scenes with TV's Toughest Cop
  • 1998: Logan's War: Bound by Honor
  • 2000: The President's Man
  • 2002: The President's Man: A Line in the Sand
  • 2004: The 12th Annual Movieguide Awards
  • 2005: Walker, Texas Ranger: Trial by Fire
  • 2009: The 17th Annual Movieguide Awards

Video's

  • 1992: Dying for a Smoke
  • 1997: Chuck Norris: Private Lesson
  • 1998: The Immortal Masters
  • 2001: Reflections on 'The Little Dragon'
  • 2001: The Jon Benn Interview
  • 2001: Interview with Anders Nelsson

Eksterne skakels

Tags:

Chuck Norris FilmografieChuck Norris Eksterne skakelsChuck NorrisInternetVerenigde State

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Eerste WêreldoorlogWynand du ToitIntensiewe vormSeekoeiWitbloedselBoeberSarah Rose KarrVersamelnaamPiet ByleveldKrieketRugbywêreldbeker 1987Samestellende afleidingSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureToorbergPolisieInfeksieKankerEngelsPoesSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1989Universiteit StellenboschMuskeljaatkatHeupWaarheid-en-versoeningskommissieMaagAgter Elke ManRenteJohannes VermeerLDie Stem van Suid-AfrikaLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameBorsklierTropiese sikloonWayback MachineIdioomOrtopedieGeorgiëBrasiliëNardusDepressie (gemoedstoestand)Refentse MorakeBywoordLionel MessiKlitorisPubiese hareOrale seksAmalia UysMondDiplopodaOrkaan GustavMarie PentzMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaMenslike seksuele gedragLiesbreukMenstruasieAllergieHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalMaroela MediaWikiAnrich HerbstLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierHondsdolheidBipolêre gemoedsteuringBreingewasAsmaAarde se atmosfeerWaldimar PelserRykie van ReenenLys van kleureBernice WestVlag van LibanonPolitieke partyOntkieming🡆 More