Paraffienbos

Die paraffienbos (Chromolaena odorata) is 'n indringerplant en digte, ruigtevormende struik.

Dit kom voor in KwaZulu-Natal en is inheems aan Sentraal-Amerika suidwaarts tot in Argentinië.

Paraffienbos
Paraffienbos
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
Angiosperms
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Chromolaena
Spesie:
C. odorata
Binomiale naam
Chromolaena odorata
(L.) King & H.E. Robins.

Voorkoms

Die struik kan tot 4m hoog word en groei in savanne, waterlope, langs paaie en woudrande. Die struik het teenoorstaande, spreidende takke. Die blare is enkelvoudig en liggroen, ovaal tot driehoekvormig en ruik na paraffien of terpentyn wanneer dit fyngedruk word. Die struik kan immergroen wees maar die loof verloor sy kleur tydens die droë wintermaande. Die blommetjies is silindries en is wit of ligblou. Die saadjies is fyn en word deur die wind versprei. Hulle kom in stekelrige trosse voor.

Paraffienbos 
Blomme
Paraffienbos 
Sade

Bronne

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

Paraffienbos VoorkomsParaffienbos BronneParaffienbos Sien ookParaffienbos Eksterne skakelsParaffienbos

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OrgasmeGrysstofSuider-AfrikaApostoliese GeloofsendingRugbywêreldbeker 2023HondsdolheidPubiese hareSally EsterhuizenJan BloukaasMolotofbomKoninkryk van die NederlandeCPesachMuishondJudaïsmeOosters-Ortodokse KerkNic de JagerBreinNagmaalOlifantDroogtePlae van EgipteDiarreeMondReënspinnekopSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Ram (sterreteken)Deelstate van die Verenigde State van AmerikaApostoliese GeloofsbelydenisVuurGrasAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeSonsteekPeniskankerTuberkuloseVaginaEkostelselTolla van der MerweLys van Griekse mitologiese figurePersBernice WestSiberiëGeelsugMangelontstekingTweede WêreldoorlogKanadese nasionale krieketspanRina HugoDuitslandKopieregDikdermEstlandAlvin BruindersApartheidSlag van Cuito CuanavaleIntensiewe vormDoopVrouMuskeljaatkatPoësieNazi-saluutLys van nedersettings in Suid-AfrikaGenesisSterrestelselNederlandMarsSmall Hands🡆 More