Gryskopmeeu

Die Gryskopmeeu (Chroicocephalus cirrocephalus) is 'n seevoël wat aan die hele Suid-Afrikaanse kuslyn voorkom.

Gryskopmeeu
Gryskopmeeu
'n Gryskopmeeu in Senegal
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Charadriiformes
Familie: Laridae
Genus: Chroicocephalus
Spesie:
C. cirrocephalus
Binomiale naam
Chroicocephalus cirrocephalus
(Vieillot, 1818, Brasilië)
Gryskopmeeu
Verspreidings-kaart
Sinonieme

Larus cirrocephalus

Voorkoms

Die voël het 'n grys kop en die oë is bleek, gelerig met 'n rooi rand.

Habitat en gewoontes

Die gryskopmeeu vang kos langs die hele kuslyn en broei op eilande. Die voël is raserig en kom in groepe voor. Hulle leef van afval, oorblyfsels en dooie vis, jag insekte, skaaldiere, eiers en jong voëls. Die voëls is erg lastig by hengelplekke en het al 'n been verloor soos hulle om vissermanne saamdrom.

Subspesie

  • C. c. cirrocephalus – Suid-Amerika
  • C. c. poliocephalus – Afrika

Galery

Sien ook

Verwysings

Bron

Tags:

Gryskopmeeu VoorkomsGryskopmeeu Habitat en gewoontesGryskopmeeu SubspesieGryskopmeeu GaleryGryskopmeeu Sien ookGryskopmeeu VerwysingsGryskopmeeu BronGryskopmeeu

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Vergelykings (taalkunde)LDroomVraag en aanbodNasiebouCarike KeuzenkampProvinsies van Suid-AfrikaSeestroomSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1989EkostelselSiya KolisiVoortrekkermonumentIngrid JonkerLionel PetersonPretoriaMierKlimaatsverandering in Suid-AfrikaFiksieDigvormTekstielImpakte van toerismeHorlosieGroepsdrukGeskiedenis van AfrikaansHipertensieIranse aanval op Israel in 2024Gianna MichaelsVormToerismeSlawernyMonumentAdolessensieCorioliskragNetbalNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaKarooSokkerViëtnamoorlogCristiano RonaldoTropiese huisgeitjieWeefselFrankrykStereotipeBiologieSkoenlapperChristiaan BarnardMalariaSpringbokkeRefentse MorakeIronieVennootskapSkaakVakbondGeldVerantwoordelikheidFascismeAnilingusGemeenskapsorganisasieLys van kinderspeletjiesDemografie van Suid-AfrikaSteenkoolSeringboomAardbewingSeksuele opwekkingKoekie (rekenaarwetenskap)Paarl GimnasiumMaatskappyPlae van EgipteTierKondensasieSonkragKameelperd🡆 More