Christy Altomare

Christy Altomare (gebore 23 Junie 1986) is 'n Amerikaanse aktrise en sangeres.

Altomare het die rol van Wendla vertolk tydens die eerste nasionale toer van die rock-musiekstuk Spring Awakening, Sue Snell in die herhaling van Carrie, en het haar Broadway-debuut as Sophie gemaak in Mamma Mia!.

Christy Altomare
Geboorte 23 Junie 1986 (1986-06-23) (37 jaar oud)
Bucks County, Pennsilvanië
Nasionaliteit Amerikaner
Alma mater Universiteit van Cincinnati se Musiekkonservatorium (BFA, 2008)
Beroep(e) Akteur, sangeres

Verwysings

Tags:

Verenigde State

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

InfeksieErfenisRina HugoSinoniemHondeklipbaaiSaartjie BaartmanErosietipesAnglisismeMusiekGeelhoutOrale seksPlantluisWaatlemoenGreen PornoMandalaAkademiaWiskundeNierSamestellende afleidingUKhahlamba-DrakensbergparkBevolkingZack du PlessisKriekVaste stofPubiese hareNatuurAardbewingVingerseksErektiele disfunksieTuberkuloseLys van politieke partye in Suid-AfrikaEkonomieOos-KaapWynand du ToitMeervoudBloedsomloopstelselMenslike skeletMateriaalDurbanToringOnderhandelinge om apartheid te beëindigFrankrykAborsie in Suid-AfrikaBipolêre gemoedsteuringWaterbesparing in Suid-AfrikaTegnologieNoag se arkKlimaatsverandering in Suid-AfrikaVerkleurmannetjieBurgerregtePlastiekKlavierSlag van BloedrivierRymRenosterGesonde dieetOorkruipersStadMierEjakulasieSkilpadErfenisdag (Suid-Afrika)FacebookVrouRugbySprokieSpreeuAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidLys van bekende Suid-AfrikanersVaginaSwaweldioksiedSpysverteringstelselMotorvoertuigPeach van Pletzen🡆 More