Christopher Marlowe

Christopher (Kit) Marlowe (gedoop op 26 Februarie 1564 – 30 Mei 1593) was 'n Engelse dramaturg, digter en vertaler.

Hy was een van die vernaamste skrywers van tragedies voor die koms van William Shakespeare en is bekend vir sy uitstekende vrye verse (verse sonder rym), sy ikoniese hoofkarakters en sy geweldadige, voortydige dood.

Christopher Marlowe
Christopher Marlowe
'n Anonieme portret wat tans in die Corpus Christi College in Cambridge hang, daar word geglo dat die model Christopher Marlowe is.
Geboregedoop op 26 Februarie 1564
Sterf30 Mei 1593 (op 29)
Deptford, Kent, Engeland
NasionaliteitVlag van Engeland Engeland
BeroepDigter en dramaturg
Bekend virHero and Leander, Edward the Second, The Tragical History of Doctor Faustus
Ouer(s)John en Catherine Marlowe

Tags:

1564159326 Februarie30 MeiDigterDramaturgEngelandTragedieWilliam Shakespeare

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Nicola HanekomUnited Democratic FrontSekondêre sektor van die ekonomieNasionalismeEpilepsieHipoteseFisioterapiePad na jou hartSelfieSuikerbekkiesJaco JacobsWaarheid-en-versoeningskommissieToekoms van die AardeBrandmondsindroomRuslandGroot vyfWaar ruwe rotseWet op NaturellengrondMisdaadromanVloeistofPeriodieke tabelKameelMielieHeelgetalProstaatkankerLewerApartheidNamibiëSokkerNatuurrampJan van HunksMisdaadKhoikhoiPaddaAtlantiese OseaanNierVryheidsdagAbstraksie (rekenaarwetenskap)Seksueel oordraagbare infeksieErfenisRooikatTydKolorektale kankerBloedsomloopstelselKlimaatNederlandsMalariaKaliumMierGoogleGroot TrekSeksKlimaatsverandering in Suid-AfrikaAppel (sanger)Lys van lande volgens bevolkingMaagdelikheidOrgasmeHarry KerrAngssteuringAkkedisNadia ValvekensEmfiseemMasturbasieGqeberhaJohan BadenhorstOnse VaderSharpeville-slagtingKonsentrasiekampKindermishandelingRobert SobukweRegardt van den BerghJesus van NasaretIsraelPseudowetenskap🡆 More