Christoffel Josephus Brand

Sir Christoffel Josephus Brand, (21 Junie 1797, Kaapstad – 19 Mei 1875, Kaapstad), was die eerste Speaker van die Kaapse parlement.

Hy het regte studeer aan die Universiteit van Leiden, Nederland, waar hy in 1820 sy doktorsgraad verwerf met 'n tesis wat handel oor die betrekkinge tussen kolonies en die vaderland. Hy keer in 1821 terug na die Kaap, praktiseer as advokaat en gee lesings aan die Suid-Afrikaanse Kollege, voorloper van die Universiteit van Kaapstad sowel as SACS. Nadat hy na vore getree het tydens die Anti-Bandiete-beweging in 1849, help hy met die opstel van die grondwet van die Kaapkolonie en word in 1854 Speaker van die nuwe parlement, 'n amp wat hy beklee tot sy bedanking in 1874. Sy seun, sir J.H. Brand het president van die Oranje-Vrystaat geword.

Christoffel Josephus Brand
Christoffel Josephus Brand

1ste Speaker van die Kaapse parlement
Ampstermyn
1854 – 1873
Opgevolg deur David Tennant

Persoonlike besonderhede
Gebore 21 June 1797
Kaapstad, Kaapkolonie
Sterf 19 Mei 1875 (op 77)
Kaapstad, Kaapkolonie
Eggenoot/-note Catharina Fredrica Küchler
Kind(ers) Johannes Henricus Brand
Alma mater Universiteit van Leiden
Professie Advokaat, Joernalis
Religie Nederduits Gereformeerd
Christoffel Josephus Brand
Sir Christoffel Brand, 1860's–1870's

Die dorp Ladybrand is vernoem na sy vrou, Lady Catharina Brand.

Bronne

Tags:

1797182018211849185418741875Jan BrandKaapkolonieKaapstadNederlandOranje-VrystaatSACSSpeakerSuid-Afrikaanse KollegeUniversiteit van KaapstadUniversiteit van Leiden

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AtletiekArabies-Israeliese konflikFotosinteseEnkelvoudige sinSwawelLongontstekingNoag se ark7de LaanTuberkuloseKatoenSuid-Afrikaanse GrensoorlogKlinkerCleopatra VIIIntensiewe vormEmfiseemRegeringAarde se atmosfeerVarkPlastiekRugbyPizzaMateriaalKinderregteOntbossingNeurenberg-verhoreAustraliëMaagKaaps-Hollandse stylMuskeljaatkatKaliumBywoordPubiese hareToekoms van die AardeMantisBevolkingEllipstekenNicole StraussLDomineeLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsCalviniaWet op NaturellengrondVersoeningsdagApartheidE-posNag van die lang messeArmoedeTelkomProteaSteve BikoKrieketEkonomiese sektorLys van chemiese elemente volgens atoomgetalPuberteitWoordsoortRussiese inval in Oekraïne sedert 2022WatersuiweringWet op Bantoe-onderwysBelastingMuishondLetterkundeGawes van die Heilige GeesKartografieMynbedryf van Suid-AfrikaVoorvoegselKunsmatige algemene intelligensieStilleweKaapse florarykBank (finansiële instelling)MaagsweerOrtopedieHefboomEkologieSwaweldioksiedNasionale Vrouedag🡆 More