Christina Hart

Christina Hart (gebore 21 Julie 1949) is 'n Amerikaanse aktrise.

Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Charley Varrick (1973) en The Bunny Caper (1974), en in die televisiereekse The Six Million Dollar Man (1974) en The Love Boat (1977).

Christina Hart
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 21 Julie 1949 (1949-07-21) (74 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Kaitlin Doubleday
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

Rolprente

  • 1969: The Stewardesses
  • 1970: Women and Bloody Terror
  • 1973: Charley Varrick
  • 1974: The Bunny Caper

Televisiereekse

  • 1974: The Six Million Dollar Man
  • 1977: The Love Boat
  • 1977: The Fantastic Journey

Televisierolprente

  • 1975: The Daughters of Joshua Cabe Return
  • 1976: Addie and the King of Hearts
  • 1977: Dead of Night

Video's

  • 2008: Naughty Games: An Interview with Christina Hart

Eksterne skakels

Tags:

Christina Hart FilmografieChristina Hart Eksterne skakelsChristina HartVerenigde State

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GrysstofFrankrykSlag van BloedrivierPaulus van TarsusBloemfonteinHerfsKaapstadBloedsomloopstelselJacques LootsSeksAlvin BruindersErfenisBreinSwedeAnale kankerBorskankerKriekLimfvatstelselJan BloukaasDonker materieSkilpadVulvaVerkleurmannetjieSwangerskapRuslandLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameHoofpynBatman2024 Japannese Grand PrixAasblomAkroniemLiewe HeksiePlae van EgipteMarie PentzCecil John RhodesWaterpokkiesOogproblemeKlein-KarooOrkney Snork NieLys van woestyneNierLabia (geslagsdele)NasiebouSenuweestelselBorsteKoninkryk van die NederlandeGewone luislangKleinkolmuskeljaatkatMartin BesterVermaakAnnelize van der RystWoordKinkhoesRob HersovVyfsterOrale seksCyril RamaphosaAkkedisDramaMuskeljaatkatMuggieLys van Joodse feeste en herdenkingsPubiese hareKoreaanse nasionale rugbyspanOntkiemingLys van Griekse mitologiese figureDieregeluideTeologieWhitey Basson🡆 More