Chrissiesmeer

Chrissiesmeer is 'n klein dorpie in 'n waterryke gebied van Mpumalanga in Suid-Afrika.

Chrissiesmeer
Dorpie
Chrissiesmeer is in Mpumalanga
Chrissiesmeer
Chrissiesmeer
Chrissiesmeer Chrissiesmeer se ligging in Mpumalanga
Koördinate: 26°16′0″S 30°13′0″O / 26.26667°S 30.21667°O / -26.26667; 30.21667 30°13′0″O / 26.26667°S 30.21667°O / -26.26667; 30.21667
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieMpumalanga
DistrikGert Sibande
MunisipaliteitMsukaligwa
Stigting1860
Oppervlak
 • Totaal3,25 km2 (1,25 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal4 012
 • Digtheid1 234/km2 (3 200/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense5.2%
 • Indiërs/Asiërs0.7%
 • Bruin mense0.1%
 • Swart mense94.0%
Taal (2011)
 • Zoeloe 62.4%
 • Swazi 26.5%
 • Afrikaans 4.5%
 • Engels 2.4%
 • Ander 4.2%
Poskode (strate)
2332
Poskode (posbusse)
2332
Skakelkode017

Geskiedenis

Die San en Tlou-tle bevolking het die gebied bewoon en op vlotte op van die groter mere gewoon. Die Voortrekkers het in die 1860's 'n dorp in die gebied gevestig en dit na ZAR President Marthinus Wessel Pretorius se dogter Christina Johanna Petronella vernoem. In die 1880's het die dorp 'n belangrike oornagpunt geword vir waens wat na die goudmyndorp Barberton onderweg was.

Chrissiesmeer

Die dorpie is aan die noordekant van die meer geleë. Die meer is ongeveer 24 km in omtrek en plek-plek sowat 3 m diep. Dit is die weiveld en broeiplek van menige watervoëls, ook flaminke.

Sien ook

Verwysings

Tags:

Chrissiesmeer GeskiedenisChrissiesmeer Chrissiesmeer Sien ookChrissiesmeer VerwysingsChrissiesmeerMpumalangaSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Geskiedenis van die Verenigde State van AmerikaPriemgetalErektiele disfunksieJuan Antonio VillacañasMikro-ekonomieWayde van NiekerkEmo AdamsLongWetenskaplike klassifikasieEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaMiddeloorontstekingHemelvaartsdagNuwe TestamentHernubare energieSitrusConsolidated B-24 LiberatorOrale seksEienaamArthur GrumiauxMolekuulLys van politieke partye in Suid-AfrikaGroepsdrukNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyPerdBrandmondsindroomMenslike skeletWet op Verbod van Gemengde HuwelikeAsiëSinoniemWitbloedselBevolkingsafnameBesoedelingKinderregteIslamitiese Staat – Khorasan ProvinsieSout (chemiese stof)Wêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaPussy RiotPersMantisAgtervoegselEkonomie van Suid-AfrikaDeelwoordLys van elemente volgens simboolStikstofEjakulasieAppelMahatma GandhiKlein-KarooMadison IvyMetafoorGalblaasLetterlike en figuurlike taalgebruikPuberteitStadAkuutKoorsLys van Afrikaanse digtersMenseregteBreinkaartVratSkilpadPesachLimpopo (rivier)MaagsweerJeuksiekteGrondbewerkingAfvalbestuurDirekte en Indirekte redeLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaShakaDistillasieVryheidsmanifesBokmakierie🡆 More