Chris Rock

Christopher Julius Chris Rock III (gebore op 7 Februarie 1965) is ’n Amerikaanse akteur, komediant, draaiboekskrywer, rolprentregisseur, en (rolprent)vervaardiger.

Chris Rock
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Rock in 2012 by die première van What to Expect When You're Expecting.

Geboortenaam Christopher Julius Rock III
Geboorte 7 Februarie 1965 (1965-02-07) (59 jaar oud)
Beroep(e) Komediant, akteur, draaiboekskrywer, rolprentregisseur, en (rolprent)vervaardiger
Aktiewe jare 1984-tans
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Loopbaan

Nadat hy as skerpskertser gewerk en klein rolle vertolk het, het Rock in die vroeë 1990's aan ’n wyer gehoor bekend geword as lid van die span van Saturday Night Live. Hierna het hy in groter rolprentrolle verskyn in onder meer Down to Earth (2001), Head of State (2003), die Madagascar-reeks (2005–2012), Grown Ups (2010), Grown Ups 2 (2013) en Top Five (2014), asook in verskeie spesiale TV-komedies. Hy het ook die sitkom Everybody Hates Chris (2005–2009) ontwikkel, geskryf en vervaardig. Hy het in 2005 die 77ste Oscar-toekenningsaand aangebied en in 2016 teruggekeer as aanbieder van die 88ste seremonie.

In ’n opname deur Comedy Central in Amerika is hy aangewys as die vyfde beste skerpskertser. In 2007 is hy in Brittanje gelys as die negende beste skerpskertser op Channel 4 se 100 Greatest Stand-Ups en in 2010 as die agtste beste.

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels


Tags:

Chris Rock LoopbaanChris Rock VerwysingsChris Rock BronneChris Rock Eksterne skakelsChris Rock19657 FebruarieAmerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GeweldProteaDelft, KaapstadHulpwerkwoordBoelieryVersoeningsdagKarooMaagVersamelnaamMilitêre diensplig in Suid-AfrikaEkonomieBorsFinansiële staatLettergreepLys van politieke partye in Suid-AfrikaFrankrykMynbouByvoeglike naamwoordIndustriële Revolusie23 AprilCarles PuigdemontHandré PollardSaartjie BaartmanBladwisselendWetenskaplike klassifikasieAfrikaansNadia ValvekensEthiopiëFiela se kindLys van kinderspeletjiesHorlosieHandelsmerkRina HugoElon MuskLeierBesnydenisVrouFacebookMandalaLiewe HeksieLys van Afrikaanse skrywersFraktuurChroniese siekteSamestellende afleidingMierKrieketEk is 'n Afrikaan (toespraak)BlaarXenofobie in Suid-AfrikaGoudSpinnekopGeboorteOseaanbesoedelingSeekoeiBeaufortskaalSirkelShakaSinkPersoonlikheidBloedsomloopstelselResensieNelson MandelaNierversakingDaggaConsolidated B-24 LiberatorOrale seksNamakwalandVoortrekkermonumentMaatskaplike verantwoordelikheidJagluiperdJansenvilleProstaatkankerSimbool🡆 More