Chris Liebenberg: Suid-Afrikaanse politikus

Christo Ferro Liebenberg (gebore op 2 Oktober 1934) is 'n afgetrede Suid-Afrikaanse bankier wat van 19 September 1994 tot 4 April 1996 minister van finansies van Suid-Afrika was in die regering van nasionale eenheid onder voorsitterskap van Nelson Mandela.

Chris Liebenberg
Chris Liebenberg

Minister van Finansies
Ampstermyn
19 September 1994 – 4 April 1996
President Nelson Mandela
Voorafgegaan deur Derek Keys
Opgevolg deur Trevor Manuel

Persoonlike besonderhede
Gebore Christo Ferro Liebenberg
2 Oktober 1934 (1934-10-02) (89 jaar oud)
Touwsrivier, Kaapland, Suid-Afrika
Nasionaliteit Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Politieke party Geen
Eggenoot/-note Elly Liebenberg (get. 1959)
Kind(ers) 2 seuns
Alma mater Harvard Business School AMP, INSEAD en
Cranfield Universiteit

Hy is in Touwsrivier in die Wes-Kaap gebore. Sy pa het op die spoorweë gewerk. Touwsrivier was destyds een van die grootste spoorwegverbindings in Suid-Afrika. Hy het skoolgegaan by Worcester Boys' High School, en verder studeer aan die Harvard Business School AMP, INSEAD en Cranfield Universiteit.

Liebenberg het in 1952 by Nedcor Bank as 'n boodskapper begin werk. Hy het sy pad opgewerk tot hy in 1994 as HUB van Nedbank uitgetree het na vier jaar in die pos.

Nelson Mandela het hom gevra om in 1994 by Derek Keys as minister van finansies oor te neem.

Aangesien hy nie aan enige politieke party verbonde was nie, het president Nelson Mandela die grondwet verander om Liebenberg as minister van finansies te akkommodeer.

Volgens die ooreenkoms het hy vir 'n sekere tydperk aangebly, waarna die pos aan Trevor Manuel gegaan het.

Verwysings

Tags:

19342 OktoberNelson MandelaSuid-Afrikaanse

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ElandréMIV/vigs in Suid-AfrikaSuiwelprodukMorfeemSmaakSharpeville-slagtingWolkAardverwarmingDesmond TutuBeurtkragParasitiese siektesVryheidsmanifesAgtervoegselKnieWaterbesparing in Suid-AfrikaVaste stofKoue OorlogMisdaadUnie van Suid-AfrikaCovid-19-pandemieFiela se kind (rolprent)BeesBruin menseSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Demografie van Suid-AfrikaSnaarinstrumentEllipstekenWeer (meteorologie)GrondwetLandbouToerismeRefentse MorakeBorskankerMantisSwaweldioksiedTierGroot vyfOmgewingsbeheerHector PietersonWaterAnglo-BoereoorlogKaliumPerdSwartbewussynsbewegingCheslin KolbeGriekwa-AfrikaansLieweheersbesieJeugdagWoordHolocaustSkaakKewerOnderwerp (taalkunde)Vaginale kankerPriemgetalDikdermNag van die lang messeDermpoliepGenadedoodMeningsverskil oor aardverwarmingOlifantJacques LootsStaalPornografiese akteurKasteel die Goeie HoopLys van elemente volgens simboolOnomatopeeKapitalismeSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994BelastingDiskriminasieAsemhalingBeleggingAnrich HerbstFiksieJeuksiekteTrappe van vergelyking🡆 More