Chris Coetzer

Chris Coetzer, die naam sinoniem met Suid-Afrika se eie Drie Tenore saam met Phillip Kotze, Jannie Moolman en later Du Preez Stoltz , tree as solis op.

Sy musiek wissel van Afrikaans en Geestelik tot bekende klassieke items.

Loopbaan

Chris het sy Graad 5 musiek en Graad 7 sang in matriek voltooi, en na skool aan die Normaal Kollege Pretoria vir Onderwys studeer. Na sy studies word hy as leier gekies in die Siviele Orkes van Oudtshoorn tydens sy weermagjare. Sy eerste opname - "Verlos" word in 1991 vrygestel. 'N jaar later volg "Immanuel" . "Tydloos 1" sien die lig in 2014, en in 2016 volg "Tydloos 2". In Oktober 2017 word "Genade" vrygestel. Hy bedryf al sedert 1997 die bekende CC Vocal Studios in Pretoria en Bela-Bela. In 2020 sien Ping Recording Studio die lig onder die hand van Chris homself.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Serafín DengraApostoliese GeloofsendingSuurstofMediaWikiLys van lande volgens bevolkingGrasOssewaBloemfonteinPinksterNoord-KaapSally EsterhuizenMarie PentzJan van RiebeeckSuid-KoreaSterrestelselSarah Rose KarrHeliosfeerCyril RamaphosaJohannesburgSiembambaAarde se atmosfeerFritz HaberJerusalemLiesbreukIngrid JonkerAfkortingEthiopiëNardusDermpoliepKinkhoesHeupvervangingBorskankerMiljardLika BerningJada FireMenslike seksuele gedragSkrikkeljaarKopieregSpelerposisies in rugbyBeesErnstige akute respiratoriese sindroom koronavirus 2WikimaniaRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Handwoordeboek van die Afrikaanse TaalWet op NaturellengrondByDoopLeeuHekseryEkologieDaggaSlag van Cuito CuanavaleMaanVoornaamwoordSeksTropiese huisgeitjieAuschwitz-konsentrasiekampLongAkkedisDemokrasieRam (sterreteken)PoesBosluisStrandbeestMeksikoJohan StemmetBateWiskundeNatuurlike satelliete van kleinplaneteCleopatra VIILys van bekende Suid-Afrikaners🡆 More