Witbaardsterretjie

Die Witbaardsterretjie (Chlidonias hybrida) is 'n redelike algemene standvoël en intra-Afrika-trekvoël by watermassas en vleie.

Die streekbevolking is waarskynlik minder as 7500 pare. Die voël is 24 – 26 cm lank, 80 – 110 g groot met 'n vlerkspan van 75 cm. In Engels staan die voël bekend as die Whiskered Tern.

Witbaardsterretjie
Witbaardsterretjie
Volwassenes
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. hybrida
Binomiale naam
Chlidonias hybrida
(Pallas, 1811)
Subspesies
  • C. h. hybridus
  • C. h. delalandii
  • C. h. javanicus

Fotogalery

Sien ook

Witbaardsterretjie 
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Chlidonias hybridus

Bron

Verwysings

Tags:

Witbaardsterretjie FotogaleryWitbaardsterretjie Sien ookWitbaardsterretjie BronWitbaardsterretjie VerwysingsWitbaardsterretjie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Leah van NiekerkMeeueBybelSeksualiteitBoontjieKnieEskomVoëlOrgasmeTegnologieAfrikaansLeonardo da VinciGemeenskapsorganisasieGeskiedenis van Suid-AfrikaSelfmoordInsekLandbouOutismeWolkLys van Afrikaanse televisiereekseVerantwoordelikheidGroepsdrukYstertydperkWerkersdagLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaSwart menseLys van kleureSuid-Afrika-WetFinale OplossingPenisJavaScriptRooibokWaterpokkiesMiljardAfrikaanse WikipediaTydsoneKunselementeSkoenlapperLoftus MaraisMarsKoolhidraatE-posD.J. OppermanLeierWoudRumatiekKlinkerTsoenamiMosambiekVoorsetselAborsie in Suid-AfrikaPseudowetenskapKapitalismePredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaGenitale vratVlagterminologieAtletiekSoogdierDigvormGemeenskapInfeksieParasitiese siektesBreinkaartVeelvoudige sinLeestekenKartografieAgtervoegselAluminiumNoag se arkGalblaasPeach van PletzenHindoeïsmeWikimedia-stigtingGewasboerdery in Suid-AfrikaMane van GalileiLys van musiekinstrumenteGeskiedenis van AfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024🡆 More