Chimborazo is 'n bergmassief en 'n dormante vulkaan in Suid-Amerika in die middel van Ecuador.
Dit het 'n hoogte van 6 268 meter en is die hoogste berg in Ecuador.
Chimborazo | |
---|---|
Ligging | Sentrale Ecuador |
Hoogte | 6 268 meter bo seevlak |
Reeks | Andes |
Koördinate | 1°28′09″S 78°49′03″W / 1.46917°S 78.81750°W 78°49′03″W / 1.46917°S 78.81750°W |
Bergtipe | Stratovulkaan |
Laaste uitbarsting | Holoseen |
Eerste bestyging | 1899 |
Eerste bestyger(s) | Edward Whymper en Louis & Jean-Antoine Carrel |
Maklikste roete | Sneeu klim |
Die hoogste punt van die berg is die plek wat die verste van die middelpunt van die Aarde af is. Alhoewel die berg Everest hoër is, is Chimborazo weens die ronding om die ewenaar verder van die Aarde se kern af.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Chimborazo, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.