Chimanimanibroodboom

Die Chimanimanibroodboom (Encephalartos chimanimaniensis) is 'n broodboomspesie wat in die ooste van Zimbabwe en Mosambiek voorkom.

Dit is 'n bedreigde spesie en is deur plaaslike versamelaars uitgeroei in Zimbabwe waar dit as uitgestorwe beskou word.

Chimanimanibroodboom
Chimanimanibroodboom
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Tracheophyta
Klas:
Cycadopsida
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
E. chimanimaniensis
Binomiale naam
Encephalartos chimanimaniensis

Status

Volgens 'n assessering in 2003 was daar tussen 500 and 1000 plante in die natuur oor, maar Capela (in 2006) het die bevolking geraam op 1200 volwasse plante te Makurupini, en 'n verdere 300 te Morambo, benewens enkele ander in geïsoleerde plekke.

Habitat

Dit word aangetref in berggrasveld in hoëreënvalgebiede (meer as 1 800 mm per jaar), op 'n hoogte van sowat 1 000 meter bo seevlak. Dit word geassosieer met skis- en kwartsietsedimente in granietberge.

Verwysings

Bron

Tags:

Chimanimanibroodboom StatusChimanimanibroodboom HabitatChimanimanibroodboom VerwysingsChimanimanibroodboom BronChimanimanibroodboom

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MensC. Louis LeipoldtKolonoskopieLys van nedersettings in Suid-AfrikaGoogleWoordeboek van die Afrikaanse TaalKaapstadKangaroeDigvormHannes van WykSkoenlapperEeuWinnie Madikizela-MandelaMeervoudMangelontstekingApostoliese GeloofsbelydenisNasiebouPornhubOlimpiese Somerspele 2024Kaapstadse waterkrisis 2015-2018Selfstandige naamwoordAborsie in Suid-AfrikaTermietVraag en aanbodLidwoordVersamelnaamSpreeuGlasHartDemokratiese Republiek die KongoReënvalbepalingDikdermSwangerskapSlawernyOmtrek, oppervlakte en volumeVoëlPenisNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyMagnetismeBrittany Ashton HolmesVerdampingKoerantPersKoorsblaarHelpmekaar-kollegeProstaatkankerEnkelvoudige sinMenslike seksuele gedragPoësieDistrik SesEkostelselWaterbesparing in Suid-AfrikaKnopiespinnekopOmgewingskwessies in Suider-AfrikaBesoedelingIndiëPinksterJan van TonderGemeenskapsorganisasieVryheid van spraakSkildklierBeroerteKatoenReënspinnekopKompasGeweldHomofoonGeprosesseerde kosPuberteitPseudowetenskapNagmaalDroomGeskiedenis van erotiese afbeeldingsOseaanAnneli van RooyenVeeartsWaarheid-en-versoeningskommissieErfenisdag (Suid-Afrika)🡆 More