Vlaktelewerik

Die Vlaktelewerik (Chersomanes albofasciata) is 'n algemene amper-endemiese standvoël in 'n verskeidenheid habitats van vogtige grasveld, Karoobossieveld en halfwoestyngrasveld tot gruisvlaktes.

Die voël is 13 – 15 cm groot en weeg 20 - 34 gram. In Engels staan die voël bekend as die Spike-heeled Lark.

Vlaktelewerik
Vlaktelewerik
Vlaktelewerik in die Etosha Nasionale Park.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Chersomanes

Cabanis, 1851
Spesie:
C. albofasciata
Binomiale naam
Chersomanes albofasciata
(Lafresnaye, 1836)

Dit is die enigste spesie in die genus Chersomanes wat onder die familie van Lewerike (Alaudidae) ressorteer.

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Selfstandige naamwoordSharpeville-slagtingPopulierZenobia KockCristiano RonaldoAfrikanernasionalismeSpinnekopKlankverskynselsLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaPoësieInfeksieVersamelnaamWiskundeE-posJode in Suid-AfrikaVloeistofUnie van Suid-AfrikaNierversakingApartheidOorkruipersJeuksiekteVierde Industriële RevolusieInternetBlourokkeIrma SternGroepsgebiedewetLys van Afrikaanse digtersVerbruikerMiltOntwikkelende landRugbyEnkelvoudige sinBettie Cilliers-BarnardAlliterasieValiant SwartVerkleurmannetjieProvinsies van Suid-AfrikaAnglo-BoereoorlogBraaiCleopatra VIIMartin Luther King jr.Harry PotterVerenigde State van AmerikaAboriginesRodiumBobbejaanApokriewe boekeAborsieHannes van WykLys van Islamitiese feeste en herdenkingsSosiale mediaFrankrykJodeMaagdelikheidAardkorsVratWatersuiweringLeierRob HersovWerkloosheidIngenieursweseHoenderNuwe TestamentWitkruisarendKameelperdWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaNatuurlike hulpbronBosluisbytkoorsSeekatMielieEkonomieNiersteenSmall HandsBywoordVlekvrye staalKoppelteken🡆 More