Charlottenburg-Kasteel

Charlottenburg-kasteel

in Charlottenburg

Berlyn, Vlag van Duitsland Duitsland


Ontstaantyd

1695-1713


Boustyle

Barok en Rokoko


Argitek

Johann Arnold Nering (1659-1695)


Bestuur deur

Stiftung Preußische Schlösser und Gärten Berlin-Brandenburg


Webtuiste
Charlottenburg-kasteel

Die Charlottenburg-kasteel (Duits: Schloss Charlottenburg) is die grootste kasteel in Berlyn en die enigste koninklike paleis in die Duitse hoofstad wat nog uit die tyd van die Hohenzollern-dinastie dateer. Die kasteel is in die gelyknamige stadsdeel van die administratiewe distrik Charlottenburg-Wilmersdorf geleë.

Die kasteel het teen die einde van die 17de eeu ontstaan en is in die volgende eeu grootliks uitgebrei, met eksotiese binneversierings in die Barok- en Rokoko-style. Aan die kasteel se agterkant is 'n uitgestrekte formele tuin aangelê wat deur 'n bosgebied omring word. Hier het 'n belvedere, 'n mausoleum, 'n teater en 'n pawiljoen ontstaan. Die kasteel is gedurende die Tweede Wêreldoorlog ernstig beskadig, maar later heropgebou. Die kasteel en sy tuin is een van Berlyn se vernaamste toeriste-aantreklikhede.

Eksterne skakels

13°17′45″O / 52.52111°N 13.29583°O / 52.52111; 13.29583

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Napoleon BonaparteMenseregteEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaKunsOnse VaderKrieketSwartrenosterKasterolieEnergieJodeMangelontstekingSnaarinstrumentSeksismeJapanVersoeningsdagWolkSelfoonStaalPornografiese akteurAkuutGoogle MapsBlonde stereotipeLeonardo da VinciWaterbesoedelingMosesEugenetikaMerinoGrondwaterLimfvatstelselSpinnekopBevolkingsafnameKwikDramaKlimaatveranderingAnale seksAfrikaanse taalleerMenseregtedagMikro-ekonomieNierversakingLangste woordSendelingposisieDroomBloedsomloopstelselPuberteitVoëlGewone breukeOrale seksInternetGroot GatLDemokrasieAngolese BurgeroorlogBosluisbytkoorsAntisemitismeSteenkool in Suid-AfrikaDeon MeyerKontinentHolocaustSeksposisieVoorvoegselKonsentrasiekampNasionale VrouedagMona LisaLeenwoordLys van Suid-Afrikaanse musikanteSeevlakGianna MichaelsEreksieRacheltjie de BeerLionel MessiEnsiklopedieJeuksiekteAgtervoegselSlag van Cuito Cuanavale🡆 More