Charlotte, Noord-Carolina

Charlotte is die grootste stad in die deelstaat Noord-Carolina.

Dit is ook die administratiewe setel van die Mecklenburg County. Die stad speel 'n belangrike rol in verspreiding, finansies en vervoer in die streek.

City of Charlotte
Charlotte, Noord-Carolina

Kaart Wapen
Charlotte, Noord-Carolina
Charlotte, Noord-Carolina
Vlag
Charlotte, Noord-Carolina
 Land Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
 Deelstaat Charlotte, Noord-Carolina Noord-Carolina
 County Mecklenburg
 Koördinate 35°14′N 80°51′W / 35.233°N 80.850°W / 35.233; -80.850
 Stigting 1755
 Inkorporasie 1768
 Oppervlakte:  
 - Totaal 771 vk km
 Hoogte bo seevlak 229 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2013) 792 862
 - Bevolkingsdigtheid 1 028,3/vk km
 Tydsone EST (UTC -5)
 Somertyd EDT (UTC -4)
 Burgemeester Vi Lyles (D)
 Amptelike Webwerf charmeck.org
Charlotte, North Carolina (2019)

Die nedersetting is in 1748 gestig deur Britse, Duitse, Sweedse koloniste en ook Hugenote. Charlotte is in 1768 geïnkorporeer en ses jaar later tot die administratiewe setel van die Mecklenburg-distrik verklaar. Die ontdekking van goud in die nabye omgewing het skare delwers na die gebied laat stroom in 'n goudstormloop wat in sy omvang net deur Kalifornië s'n oortref word. Vanaf 1836 tot en met 1914 het die Amerikaanse Munt ook hier 'n fabriek gehad.

Gedurende die Amerikaanse Burgeroorlog was Charlotte die basis van die Konfederale Vloot. Die laaste vergadering deur die Konfederale Regering onder leiding van Jefferson Davis is hier gehou op 10 April 1865.

Geboortes

Lugvervoer

Bron

  • Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 5, Bladsy 731.

Tags:

County (Verenigde State)Deelstate van die Verenigde State van AmerikaNoord-Carolina

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Leah van NiekerkUitwerking van klimaatsveranderingEpilepsieRenosterSarel Jacob PretoriusGoogle TranslateAfrikaanse taalleerBeenbreuke en ontwrigtingsKwaggaMiskruierDuitse maselsPlae van EgipteMaagdelikheidAbstraksie (rekenaarwetenskap)SteenkoolSpringbokkeSomerKommunismeViëtnamoorlogEreksieAardverwarmingOntkiemingPlastiekBoelieryWêreld- Ekonomiese ForumKlereAkademiaDoopHerpes simplexPretoriaAfrikaanse Protestantse KerkKrokodilGrondwet van Suid-AfrikaInligtingstegnologieAnton GoosenMosesLys van Afrikaanse rolprenteKriekMangelontstekingRassisme in AfrikaLiefdeFopnuusDigtheidKameelStereotipeHartversakingMenstruasieEjakulasieSeksuele penetrasieRugbyHeuningSelJan van TonderEkonomiese sektorNederduitse Gereformeerde KerkStaalArmoedeTwaalf Stamme van IsraelWindkragKlem-in-die-kaakHeks van HexrivierVraag en aanbodSkoenlapperLys van Suider-Afrikaanse varswater visfamiliesWikipediaJan-Willem BreureAfro-AmerikanersElektriese geleierWayde van NiekerkTaylor SwiftHolocaustAllan BoesakDikdermPastoor🡆 More