Charlestown, Kwazulu-Natal

Charlestown is 'n klein dorpie in die noorde van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika.

Dit lê tussen Newcastle en Volksrust, en is genoem na sir Charles Mitchell, destydse goewerneur van Natal.

Charlestown
Dorpie
Charlestown is in KwaZulu-Natal
Charlestown
Charlestown
Koördinate: 27°25′S 29°53′O / 27.417°S 29.883°O / -27.417; 29.883 29°53′O / 27.417°S 29.883°O / -27.417; 29.883
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieKwaZulu-Natal
DistriksmunisipaliteitAmajuba
Plaaslike MunisipaliteitNewcastle
Stigting1889
Oppervlak
 • Totaal21,99 km2 (8,49 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal4 392
 • Digtheid200/km2 (500/vk. myl)
TydsoneUTC+2 (SAST)

Geskiedenis

Die dorp is in 1889 uitgelê. Die hoofspoorlyn vanaf Durban na Johannesburg het Charlestown in 1891 bereik. President Paul Kruger het geweier dat die spoorlyn die Transvaal binnegaan en daarop aangedring dat die spoorlyn na die destydse Lourenço Marques eers voltooi moes word. Vanaf 1891 tot 1895 was Charlestown die terminus waar reisigers noodgedwonge van vervoermiddel moes verander. Die spoorlyn na die Transvaal is in 1895 voltooi en baie van Charlestown se belangrikheid is daarmee ingeboet.

Die laaste gevegte van die Eerste Vryheidsoorlog het in die omgewing plaasgevind: Ingogohoogte, Laingsnek en Majuba.

Sien ook

Bron

Tags:

Charles MitchellKwaZulu-NatalNatalNewcastleSuid-AfrikaVolksrust

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RumatiekKolorektale kankerPornografiese subgenresLys van chemiese elemente volgens atoomgetalAfrikaanse WikipediaCristiano RonaldoDepressie (gemoedstoestand)KrampWoestynOorstromingOmgewingsbeheerVerkragtingPeriodieke tabelSonGemeenskapsorganisasieVaste stofMane van GalileiLeeudoringstad-spoorwegrampBloeddrukGeskiedenis van Suid-AfrikaWaterKaartHondBesoedelingGooglePriemgetalSebraTegnologieKlinkerLangste woordTandbederfSpringbokkeNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyMynbedryf van Suid-AfrikaSinoniemLenteWiskundige terminologieBelastingHemelvaartsdagWinterSoogdierNaaldekokerGoudPerdKaapse florarykAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidHigiëneHokkieDriedimensioneelSpysverteringstelselOu Apostoliese KerkStilleweJudaïsmeKlimaatsverandering in AfrikaErektiele disfunksieElon MuskNoord-KaapAarde se atmosfeerAkroniemDroomPlantluisGrondbesoedelingRassismeKatToekoms van die AardeViëtnamoorlogVermenigvuldigingGenadedoodHefboomSelakantMondAnale seksVarkEienaamSkildklierKrygkor🡆 More