Charles Grodin: Amerikaanse akteur

Charles Grodin (21 April 1935 – 18 Mei 2021) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer.

Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente King Kong (1976), Seems Like Old Times (1980), Midnight Run (1988), en Dave (1993).

Charles Grodin
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Charles Sidney Grodin
Geboorte 21 April 1935
Pittsburgh, Pennsilvanië, Verenigde State
Sterfte 18 Mei 2021 (op 86)
Wilton, Connecticut, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur en skrywer
Aktiewe jare 1954–2017
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

Rolprente

  • 1964: Sex and the College Girl
  • 1968: Rosemary's Baby
  • 1972: The Heartbreak Kid
  • 1974: 11 Harrowhouse
  • 1976: King Kong
  • 1977: Thieves
  • 1979: Sunburn
  • 1980: Seems Like Old Times
  • 1980: It's My Turn
  • 1981: The Incredible Shrinking Woman
  • 1984: The Lonely Guy
  • 1984: The Woman in Red
  • 1985: Movers & Shakers
  • 1986: Last Resort
  • 1987: Ishtar
  • 1988: Midnight Run
  • 1988: The Couch Trip
  • 1990: Taking Care of Business
  • 1992: Beethoven
  • 1993: Dave
  • 1993: Beethoven's 2nd
  • 1993: Heart and Souls
  • 1994: Clifford
  • 1994: It Runs in the Family
  • 2006: The Ex
  • 2009: Char·ac·ter
  • 2014: The Humbling
  • 2017: The Private Life of a Modern Woman

Televisiereekse

  • 1995: Charles Grodin
  • 1996: The Charles Grodin Show

Televisierolprente

  • 1969: Simon and Garfunkel: Songs of America
  • 1974: Bad Men of the West
  • 1974: Paradise
  • 1978: Just Me and You
  • 1983: Charley's Aunt
  • 1984: The Making of 'The Woman in Red'
  • 1994: Moving Image Salutes Steven Spielberg
  • 2006: Hollywood's Top Dogs

Eksterne skakels

Tags:

Charles Grodin FilmografieCharles Grodin Eksterne skakelsCharles GrodinVerenigde State

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VleilandNatuurrampHomoniemNelson MandelaMaagsweerVarkJeugdagLys van Suider-Afrikaanse soogdiereRivierKookpuntRonelda KamferAardbewingMagda van BiljonRicus NelOnderwerp (taalkunde)BoelieryAngina pectorisMieliestronkMaanMenslike seksuele gedragManie JacksonSkoolAfrikaanse woordelys en spelreëlsSportFrankrykBrugBraaiNaboomKommunismeIngenieursweseSatellietNic de JagerOogproblemeStilleweYsterOu Apostoliese KerkVlag van Suid-AfrikaCovid-19-pandemieFiksieLys van Suider-Afrikaanse varswater visfamiliesMuskietKunsmatige algemene intelligensieMusiekDramaDeelstate van die Verenigde State van AmerikaElizabeth II van die Verenigde KoninkrykBosluisbytkoorsIsraelLys van landeRepubliek van Zoid AfrikaNamakwalandHernubare energieRooikatBysteekMosesAdolf HitlerAntoniemRobbeneilandWaarheid-en-versoeningskommissieKweekhuiseffekIgtiologieMetaalKameelSendelingposisieNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyVakbondPersoonlikheidDieregeluideAdolessensieHoofstadEngelsHidroëlektrisiteitJakobTegnologie🡆 More