Charkif: Stad in Oekraïne

Charkif (Oekraïns: Харків, , luister (hulp·inligting); Russies: Харькoв, Charkof, ) is die grootste stad van Oekraïne naas die hoofstad, Kijif, en lê in die ooste aan die grens met Rusland in die Charkif-oblast.

Die stad is in 1654 deur Russe gestig. Dit het in 2021 'n bevolking van 1 433 886 en van 2 032 400 in die metropolitaanse gebied gehad en beslaan 'n oppervlakte van 350 km². Charkif was een van die gasheerstede tydens die Europese Sokkerkampioenskap 2012 wat Oekraïne en Pole saam aangebied het.

Харків • Харьков
Charkif
Charkif: Stad in Oekraïne

Kaart Wapen
Charkif: Stad in Oekraïne
Charkif: Stad in Oekraïne
Vlag
Charkif: Stad in Oekraïne
 Land Vlag van Oekraïne Oekraïne
 Oblast Charkif: Stad in Oekraïne Charkif
 Stigting 1654
 Oppervlakte:  
 - Totaal 350 vk km
 Hoogte bo seevlak 152 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2021) 1 433 886
 - Bevolkingsdigtheid 4 500/vk km
 - Metropolitaanse gebied 2 032 400
 Tydsone UTC +2 (OET)
 - Somertyd UTC +3 (OEST)
 Burgemeester Ihor Terekhof
 Amptelike webwerf city.kharkov.ua

Eksterne skakels

Tags:

Charkif-oblastEuropese Sokkerkampioenskap 2012KijifLêer:Uk-Харків.oggOekraïneOekraïnsPoleRuslandRusseRussiesUk-Харків.oggWikipedia:Mediahulp

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VrystaatHector PietersonD.J. OppermanErfenisGenadedoodEerste WêreldoorlogSkildklierMigrasie van voëlsWerkersdagEienaamOrthopteraGewone breukeVingerseksTuberkuloseVerkleurmannetjieKlimaatveranderingVolstruisStilleweNedersettingMadison IvyDwelmmiddelLHigiëneSelProvinsies van Suid-AfrikaInkomsteSonnestelselSeksuele penetrasieByvoeglike naamwoordMeningsverskil oor aardverwarmingKolonoskopieLeierHidroëlektrisiteitGlobaliseringDigvormDiarreeHartversakingAssonansieTienie HollowayOligopolieVlekvrye staalLys van musiekinstrumentePersoonlike voornaamwoordWelwitschiaPornhubNarsistiese persoonlikheidsteuringLeestekenSoortnaamInvloed van vigs op die ekonomieSwart menseWoudMieliestronkBeesAdolf HitlerJudaïsmeGezina, PretoriaKunsmatige algemene intelligensieBateAnale seksEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaHerfsTweede WêreldoorlogWortelWithaaiRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Jak de PriesterPlastiekNatuurlike hulpbronWeer (meteorologie)Toekoms van die AardeSeisoenPriemfaktorSokkerAfvalbestuur🡆 More