Driebandstrandkiewiet

Die Driebandstrandkiewiet (Charadrius tricollaris) is 'n algemene standvoël in Oos- en suidelike Afrika, en subspesie is tot Madagaskar beperk.

Hierdie waadvoël word wydverspreid oor suider-Afrika aangetref waar hul streekbevolking op sowat 25 000 individue geskat word. Hulle vreet insekte, wurms en ander ongewerweldes op die oewers en in die vlak waters van spruite, riviere, panne en damme.

Driebandstrandkiewiet
Driebandstrandkiewiet
Enkeling in die Rufidjirivier, Tanzanië
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. tricollaris
Binomiale naam
Charadrius tricollaris
Vieillot, 1818

Beskrywing

Die geslagte lyk eenders en het albei duidelike swart bande oor die bors. Hulle het kenmerkend rooi orbitale ringe en 'n rosige snawelbasis, soos dié van die kroonkiewiet, wat egter groter is en nie tot die waterrand beperk is nie. Hulle het 'n lang stert en opvallend lang vlerke (die vlerkspan is 46 cm) met 'n wit vlerkband wat in vlug opmerklik is. Die voëls word 18 cm groot en weeg 28 - 45 gram. Hulle uiter 'n skerp whiet-whiét roep.

In Engels staan die spesie bekend as die Three-banded plover.

Broeiende wyfie
Nes en legsel

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PenisLionel PetersonDesimale breukeCholesterolMaanstilstandFotoSelfoonVrymesselaryKersfeesMierMonumentNatalie du ToitZenobia KockNedersettingKlereKomplementêre kleureAfleiding (taalkunde)Water (molekuul)HomofoonVersoeningsdagNierDroogteGedigCovid-19-pandemieWeefselGetalSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Franse RewolusieNoFapGrondbesoedelingKaartBloedgroepVolhoubaarheidAssonansieDikdermGasFiksieGhanaRob HersovSkaakEkotoerismeKernoorlogRamsar-vleilande in Suid-AfrikaMetamfetamienEufemismeMielieWesterse filosofieWinnie Madikizela-MandelaSeevlakstygingHipertensieMetafoorLeierAntoniemToestand van materieAntisemitismeJaco JacobsPneumatikaParoniemMeganiese ingenieursweseSelfieLoftus MaraisMasjienSuurstofSamestellende afleidingSkaapChemiese elementBosluisbytkoorsGriepJudaïsmeBoelieryHormoonsiekteKeelseerMasturbasieOnse VaderLys van medisinale kruieDaggaBloedsomloopstelselAgtervoegselAanval op Pearl Harbor🡆 More