Chandigarh (Hindi: ਚੰਡੀਗੜ੍ਹ, Pandjabi: جنذيكذه) is 'n stad en uniegebied in die noorde van Indië en die hoofstad van die twee deelstate Haryana en Punjab.
Die stad is een van die mees bevolkte metropolitaanse gebiede in Noord-Indië, met 'n bevolking van 960 787 in 2011. Chandigarh het ná die onafhanklikheid en deling van Brits-Indië die eerste nuut beplande stad geword. Ná die verdeling van die streek Punjab tussen Indië en Pakistan is met Haryana in 1947 'n nuwe deelstaat vir die Hindi-bevolking gestig. Die stad is deur die Frans-Switserse argitek Le Corbusier ontwerp.
Chandigarh ਚੰਡੀਗੜ੍ਹ جنذيكذه | |
---|---|
Stad | |
Die gebou van die wetgewende Vergadering soos ontwerp deur Le Corbusier. | |
Koördinate: 30°45′0″N 76°46′48″O / 30.75000°N 76.78000°O 76°46′48″O / 30.75000°N 76.78000°O | |
Land | Indië |
Deelstaat | Chandigarh |
Stigting | 1947 |
Regering | |
• Tipe | Uniegebied |
• Administrateur van die uniegebied | Shivraj V. Patil |
• Burgemeester | Raj Bala Malik |
• Munisipale Kommissaris | Vivek Pratap Singh |
Oppervlak | |
• Stad | 114 km2 (44 vk. myl) |
Hoogte | 350 m (1 150 ft) |
Bevolking | |
• Stad | 960 787 |
• Digtheid | 8 400/km2 (22 000/vk. myl) |
• Metro | 1 025 682 |
Tydsone | UTC+05:30 (IST) |
Poskode | 160xxx |
Skakelkodes | 91-172-XXX XXXX |
Webwerf | chandigarh.nic.in |
Chandigarh was een van die gasheerstede tydens die Krieketwêreldbeker 1987.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Chandigarh, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.