Rooiborssuikerbekkie

Die rooiborssuikerbekkie (Chalcomitra senegalensis) is 'n algemene standvoël, nomade en plaaslike trekvoël in boomveld, savanne en voorstedelike tuine.

Sommige voëls trek in die winter weg uit die dorre gebiede. Die voël is 14 cm groot en weeg 10 - 17 gram. In Engels staan die voël bekend as die Scarlet-chested Sunbird.

Rooiborssuikerbekkie
Rooiborssuikerbekkie
Sangopname in Limpopo, Suid-Afrika
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Chalcomitra
Spesie:
C. senegalensis
Binomiale naam
Chalcomitra senegalensis
(Linnaeus, 1766)
Rooiborssuikerbekkie
     verspreiding
Sinonieme

Nectarinia senegalensis

Rooiborssuikerbekkie
Wyfie by Chiveromeer, Zimbabwe

Sien ook

Rooiborssuikerbekkie 
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Chalcomitra senegalensis

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BorskankerGroot GatMaagsweerHeuningbyTelwoordMeeueDemi Lee MooreLys van chemiese elemente volgens atoomgetalKoppeltekenLys van elemente volgens simboolLys van Suider-Afrikaanse soogdiere1913EskomWeer (meteorologie)SwartbewussynsbewegingLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaAngssteuringFeminismeLetterkundeProteaRasionale getalDepressie (gemoedstoestand)EkotoerismeRenaissanceRassismeLongDrakensbergeDigvormGeelhoutVeelvoudige sinKnieSydneyNazi-DuitslandIngrid JonkerMotorvoertuigRob HersovFiksieGeweldSublimasieWitbloedselVersoeningsdagTreinSosiale mediaNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyLys van musiekinstrumenteFiela se kind (rolprent)StikstofToekoms van die AardeAfvalbestuurSeksualiteitSkilpadAntoniemNapoleon BonaparteStereotipeKaapstadse waterkrisis 2015-2018SelfoonWerkwoordSpeelkaartHondKaaps-Hollandse stylMadison IvyToestand van materieGeboorteEkonomiese sektorJohannes MeintjesEienaamNedersettingDemokratiese Republiek die KongoMynbedryf van Suid-AfrikaGasDiamantVaste stofAnrich HerbstIdioomDomkragRoman🡆 More