Nagblom

Die nagblom (Cereus jamacaru) is 'n indringerplant en sukkulente kaktus wat in Suid-Afrika voorkom.

Die boom is inheems aan Noordoos-Brasilië. Dit groei op rotsagtige plekke in die halfdorre Karoo en savanna en word 3 tot 12 m hoog. Dit staan ook as die bobbejaanpaal bekend in Afrikaans en in Engels as die Queen of the night.

Nagblom (Cereus jamacaru)
Nagblom
Nagblom
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Core eudicots
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Cactoideae
Tribus:
Cereeae
Genus:
Cereus
Spesie:
C. jamacaru
Binomiale naam
Cereus jamacaru
DC.

Voorkoms

Die boom het dik takke (kladodes) wat uit 'n kort stam spruit met geen blare op nie. Fotosintese vind deur die blougroen kladodes plaas. Daar is skerp dorings aan die takriwwe. Die dorings kom in groepe van 5 tot 10 voor. Die plant het aanskoulike wit blomme wat snags oopgaan. Dit word deur motte of vlermuisse bestuif. Die vrug is pienk en in bessievorm.

Die nagblom lyk baie soos die naboom. Laasgenoemde skei egter melksap af en het nie die groot wit blomme nie.

Bron

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

Nagblom VoorkomsNagblom BronNagblom Sien ookNagblom Eksterne skakelsNagblom

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Meningsverskil oor aardverwarmingJode in Suid-AfrikaKhoikhoiNierversakingDeon MeyerKalsiumJan de WetKonsentrasiekampVerkleinwoordAfleiding (taalkunde)JazzSteenkoolBevolkingSkoenlapperSuid-Afrikaanse MenseregtekommissieAprilWeer (meteorologie)WiskundePad na jou hartWaterpokkiesBaarmoederSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Lys van konsentrasiekampe in Nazi-DuitslandDansKongo-krisisKoperAbstraksie (rekenaarwetenskap)Maatskaplike verantwoordelikheidRonelda KamferAfrikaanse woordelys en spelreëlsRatelJana CilliersBruin menseBeesvleisNag van die lang messeWielewaalAuschwitz-konsentrasiekampVarkLys van slangeWinterAntisemitismeLeonardo da VinciDepressie (gemoedstoestand)ByeboerderyKolitisBreinLys van lande volgens bevolkingGqeberhaWaterkringloopPikkewynKoos du PlessisWikimedia-stigtingMauritiusWaterbesparing in Suid-AfrikaCovid-19-pandemieTydSeksuele penetrasieHidroëlektrisiteitFisioterapieAdolessensieHoofkarakterGewone luislangJames AlexanderTatoeëermerkParkinson se siekteLys van chemiese elemente volgens atoomgetalLugbesoedelingGeslagsgelykheidLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsTierNarsismeHulpwerkwoordBestuiwingOnomatopeeMielieByvoeglike naamwoordLys van bekende Suid-AfrikanersLys van konings van Israel🡆 More