Baardwipstert

Die baardwipstert (Cercotrichas quadrivirgata) is 'n standvoël wat voorkom in die Laeveld, suid- en sentraal-Mosambiek en oos-, wes- en noord-Zimbabwe.

In Engels staan die voël bekend as die Bearded scrub robin.

Baardwipstert
Baardwipstert
Volwassene te Phinda-wildtuin, KwaZulu-Natal
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Cercotrichas
Spesie:
C. quadrivirgata
Binomiale naam
Cercotrichas quadrivirgata
(Reichenow, 1879)
Sinonieme

Erythropygia quadrivirgata

Voorkoms

Die voël word 14–16 cm lank en weeg 22-31 gram. Die voël is donkergrys aan die rugkant en het 'n geeloranje borsrand en sye.

Galery

Subspesies

  • Cercotrichas quadrivirgata erlangeri
  • Cercotrichas quadrivirgata interna
  • Cercotrichas quadrivirgata wilsoni
  • Cercotrichas quadrivirgata rovumae
  • Cercotrichas quadrivirgata brunnea

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

Baardwipstert VoorkomsBaardwipstert GaleryBaardwipstert SubspesiesBaardwipstert Sien ookBaardwipstert BronBaardwipstert VerwysingsBaardwipstert

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Verlede tydGrondwetDroomHortologieSnaarinstrumentKaapse florarykProvinsies van Suid-AfrikaBoomslangRasionale getalSpinnekopSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureBesoedelingVermenigvuldigingSkaapTermiese geleidingsvermoëSelakantSiya KolisiMark (ekonomie)NatuurGezina, PretoriaRobbeneilandDriedimensioneelCarles PuigdemontAgtervoegselEngelsRina HugoBlaarOmgewingsbeheerMIV/vigs in Suid-AfrikaRenteKonsentrasiekampSeksHorlosieTatoeëermerkJaarVoëlSeptimius AwardsKoedoeNapoleon BonaparteGriepLys van nedersettings in Suid-AfrikaLys van Afrikaanse skrywersSeksismeRamsar-vleilande in Suid-AfrikaVoorsetselMeeueBlourokkeStudievaardighedeKaaps-Hollandse stylMaanPornografieLys van Afrikaanse televisiereekseVoortrekkermonumentSelfmoordVryheidsmanifesJeugdagWaterpokkiesNag van die lang messeBeleggingNasionale VrouedagThe CranberriesDemokratiese AlliansieWater (molekuul)BreinPlae van EgipteHulpwerkwoordInnes en Franna BenadéRooikatVerkragtingWeerfrontGemeenskapsorganisasieMobutu Sese SekoKaapstadse waterkrisis 2015-2018ArmoedeverligtingHart🡆 More