Karoospekvreter

Die Karoospekvreter (Cercomela schlegelii) is 'n amper-endemiese, algemene standvoël en plaaslike nomade in Karoo- en halfwoestynbossieveld.

Hulle kom een-een voor of bly in pare. Die voël is 15 cm groot en weeg 17 - 24 gram. In Engels staan die voël bekend as die Karoo Chat.

Karoospekvreter
Karoospekvreter
'n Karoospekvreter in die Noord-Kaap, Suid-Afrika.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. schlegelii
Binomiale naam
Cercomela schlegelii
(Wahlberg, 1855)
Sinonieme

Emarginata schlegelii

Karoospekvreter
'n Jong karoospekvreter in die Noord-Kaap.

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BuffelDermpoliepDuitse maselsNatuurbewaringSteenkoolBTWKontrasLetterkundeSeevlakDoelwitFraktuurWoordsoortMiltNierversakingSteve BikoNasionalismeAppendiksCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaDieretuinGoogle MapsSelfmoordVergelykings (taalkunde)GeelsugInternetPaddaRugbyVervoerLiesbreukLimpopo (rivier)TemperatuurHoërskool Sentraal, BloemfonteinSeringboomSosiale mediaEienaamVoegwoordOmgewingsgesondheidBergJavaScriptBurgerregteTarentalePredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaPad na jou hartWoestynRenosterInvloed van vigs op die ekonomieJan van RiebeeckElon MuskLiefdeJapanMikro-ekonomieJaco JacobsBoelieryMusieksimboleFiksieBotswanaKlimaatsverandering in Suid-AfrikaGrondbesoedelingDriedimensioneelBruin menseDesmond TutuWikimedia-stigtingFotosinteseSendelingposisieBoer (landbou)SeksposisieLyfstraf in skoleFabelSkilpadBrandstofPakistanSeksApokriewe boekeJan van TonderVakbondWeer (meteorologie)🡆 More