Swartvleiloerie

Die Swartvleiloerie (Centropus grillii) is 'n standvoël wat voorkom in die noorde van KwaZulu-Natal, Mosambiek, die Caprivistrook en Noord- en Oos-Zimbabwe.

In Engels staan die voël bekend as die Black Coucal.

Swartvleiloerie
Swartvleiloerie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. grillii
Binomiale naam
Centropus grillii
Hartlaub, 1861

Voorkoms

Die voël is 35–38 cm lank en weeg 95-150 g. Broeiende volwasse voëls het 'n swart kop, mantel en rugkant. Die vlerke is kastaiingbruin. Die swart stert het opvallende ligbruin dwarsstrepe. Die nie-broeiende en jong voëls se kroon en mantel het taan en bruin spikkelstrepe maar nie duidelike wenkbroue nie. Die rugkant insluitende die slag- en dekvere is meestal donkerbruin en rooibruin gestreep. Die stert is donkerbruin met fyn rooibruin bande. Die bors is liggeel tot grys en die sye swart dwarsgestreep.

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

Swartvleiloerie VoorkomsSwartvleiloerie Sien ookSwartvleiloerie BronSwartvleiloerie VerwysingsSwartvleiloerie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OrtopedieVlag van LibanonKrokus Stadsaal-aanvalVerkleurmannetjieBeesRenteRooibokWiki CommonsOnderwys in Suid-AfrikaMorfologie (taalkunde)Lys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameFritz WepperNieuwoudtvilleJohannes VermeerGeorgiese nasionale rugbyspanNierversakingPesachSowjetunieAfkortingRenier van RooyenWoordErnstige akute respiratoriese sindroom koronavirus 2Willie EsterhuizenOorlog in Soedan (sedert 2023)BynierMenstruasieKlitorisOsoonlaagVaginale kankerYstervarkLys van kleureGrysstofAngina pectorisSteve BikoKunsmatige intelligensieSleurkragGoogle MapsPaasfeesInsekHottentot (vis)Noord-KaapSonnestelselHadjStaat PalestinaHerfsSkrikkeljaarTierboskatMensSeksuele opwekkingEuropaMiljardBipolêre gemoedsteuringRooikatDerrick2024 Japannese Grand PrixKnopiespinnekopErektiele disfunksieJoodse kalenderNagmaalAsiëSeksposisieEkologieStuitjieSuid-Afrikaanse PolisiediensAnette EngelbrechtOrkaan GustavGeslagsorgaanOpgestopte speelgoedDundermKlein-KarooOlifantAbstraksie (rekenaarwetenskap)🡆 More