Rooivrugwitstinkhout

Die rooivrugwitstinkhout (Celtis mildbraedii) is 'n seldsame, immergroen boom in Suid-Afrika maar is meer volop verder noord.

Dit groei in kuswoude en die blare is buigbaar, donkergroen en geneig om neerhangend te wees. Die boom se FSA-nommer is 41.

Rooivrugwitstinkhout
Rooivrugwitstinkhout
Blare en vrugte van die Celtis mildbraedii
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. mildbraedii
Binomiale naam
Celtis mildbraedii
Engl., (1909)
Sinonieme
  • Celtis bequaertii De Wild.
  • Celtis compressa A.Chev.
  • Celtis dubia De Wild.
  • Celtis franksiae N.E.Br.
  • Celtis usambarensis Engl.

Die boom is inheems in Angola, Benin, Comore-eilande, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Ethiopië, Gaboen, Ghana, Guinee, Guinee-Bissau, Golf van Guinee-eilande, Ivoorkus, Kameroen, Kenia, Madagaskar, Mosambiek, Nigerië, Republiek die Kongo, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Soedan, Tanzanië, Togo, Uganda en Zimbabwe.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SeekatIdioomEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaJeuksiekteKoue OorlogKunsLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaJohannes MeintjesLangste woordKleurUnie van Suid-AfrikaMynbouHartaanvalCounter-Strike 2Klimaatsverandering in AfrikaKatHerpes simplexCristiano RonaldoWerkloosheidFilosofieLeestekenPeriodieke tabelAdolf HitlerAgtervoegselSkoenlapperSeksueel oordraagbare infeksieSpinnekopFinale OplossingNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaDemokrasieMaatskappyVerenigde KoninkrykEreksieHannes van WykSeksuele penetrasieSuid-AfrikaJodeKultuurVerkragtingRelatiwiteitsteorieAanpassingskapasiteitRina HugoStilleweSeegolfLys van Afrikaanse skrywersSwart menseVerkleurmannetjieAardbewingGenadedoodSonHondeklipbaaiDwelmmiddelJeugdagMetaalKameelperdIngenieursweseImpakte van toerismeGeloftedagAsemhalingBoomslangPaasfeesPoesOrthopteraFrankrykNoord-KaapWaterkringloopAluminiumWatersuiweringFacebookCleopatra VIIRooikatAfrikanerweerstandsbewegingWetenskaplike klassifikasieInternetInflasieAfrikanersNasionale Party🡆 More